Boer soek 'n vrou


Dis weer tyd vir boere om in te skryf vir die gewilde werklikheidsreeks Boer soek ’n Vrou.

1282 keer gelees | 1 kommentaar 28 Februarie 2013


Die manne en vroue van Boer soek ’n Vrou leer mekaar ál beter ken met die boere wat die dames in Donderdag se episode op ’n uitstappie geneem het.

2247 keer gelees | 1 kommentaar 26 Oktober 2012


Die ys is gebreek toe die vyf Boer soek 'n Vrou-deelnemers eindelik die 10 vroue op hul lysies kon ontmoet.

2441 keer gelees | 0 kommentaar 19 Oktober 2012


Boere begin vandag vrou soek op die kassie.

5989 keer gelees | 11 kommentaar 3 Oktober 2012


Herman (41) is 'n beesboer van die Vrystaat. Hy het sy prokureurskantoor in die stad verruil vir die lewe op die plaas.

3353 keer gelees | 20 kommentaar 20 Junie 2012


Jasper (31) het vroeër as ingenieur gewerk, maar die Noord-Kaapse plaaslewe het hom teruggeroep na die landbou.

3546 keer gelees | 7 kommentaar 19 Junie 2012


Francois (28) is ’n mielieboer van die Vrystaat. Hy speel graag gholf en het ook onlangs begin bergfiets ry.

1805 keer gelees | 0 kommentaar 19 Junie 2012


Dié skaapboer (32) soek ’n vrou wat lief is vir kinders en in die boerdery belang stel. Hy is lief vir dans en kosmaak.

2122 keer gelees | 10 kommentaar 18 Junie 2012


André (25) het al aan vier wêreldbekertoernooie vir yshokkie deelgeneem. Hy boer met beeste, skape en wild.

2717 keer gelees | 11 kommentaar 16 Junie 2012


Hubert (29) stel baie belang in die politiek en die ekonomie. Hy soek ’n energieke vrou wat lief is vir lag.

2006 keer gelees | 5 kommentaar 15 Junie 2012


FJ (23) is 'n adrenalien-junkie en soek 'n vrou wat lekker kan saamlag en -kuier. Hy is 'n saai- en beesboer.

1882 keer gelees | 0 kommentaar 14 Junie 2012


Naas (29) boer met mielies, beeste, sojabone en skape in Mpumalanga. Hy sien uit daarna om sy lewensmaat te ontmoet.

1859 keer gelees | 16 kommentaar 13 Junie 2012


Louis (26), ’n wingerd- en vrugteboer, is ’n baie sosiale man, en die vrou wat sy hart steel, sal moet kan saamkuier.

2429 keer gelees | 13 kommentaar 12 Junie 2012


Het een van die manne in Boer soek 'n Vrou jou oog gevang? Kry hier 'n inskrywingsvorm kry om aan die reeks deel te neem!

3466 keer gelees | 10 kommentaar 8 Junie 2012


Arno (23) is ’n wyn- en vrugteboer van die Wes-Kaap. Hy is ’n energieke man wat graag dans, motorfiets ry en visvang.

1451 keer gelees | 7 kommentaar 5 Junie 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights