8 Junie 2012

3471 keer gelees | 6 kommentaar

Het een van die manne in Boer soek 'n Vrou jou oog gevang? Kry hier 'n inskrywingsvorm kry om aan die reeks deel te neem!


Die vyfde reeks van Boer soek 'n Vrou het begin en die oulike, aantreklike manne vir die reeks is reeds bekend gemaak.

Honderde inskrywingsvorms is van boere vanoor Suid-Afrika ontvang en duisende kilometers is afgelê om die regte kandidate te vind. Klik hier om te sien wie vanjaar se oulike boere is en kyk na foto's van die oulike manne.

Noudat die boere bekend gestel is, kan vrou vir die een wat hulle oog vang skryf.

Vind aangeheg by die artikel die inskrywingsvorm om aan die realiteitsreeks deel te neem. Daar is slegs tyd om in te skryf tot 20 Junie so skud op!

Aanhangsels:
Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Madelein

2012/06/14 05:46:48 PM

Van waar af is die boer Louis wat die jaar op boer soek n vrou gan wees?


Linda

2012/06/17 01:32:50 PM

Boet Piro Ek ken Piro persoonlik en wil net se hy is 'n baie liefdevolle en eerlike mens hy het tog so baie liefde om te gee vir die regte persoon jy kan nie verkeerd gaan om vir hom te stem.


Annelize

2012/10/15 01:12:21 AM

Liewe Boer soek n vrou span. Ek weet hoe veloop die inskrywings,ek sal graag vir Louis wil ontmoet. Hy klink na n baie spesiale mens. Ek is wel nie iemand wat voor n kamera wil wees nie en indien moontlik sal ek hom graag sonder mense en kameras wil ontmoet. Ek is verskriklik lief vir diere, hou van stap, braai, tyd spandeer saam familie en vriende. Mal oor afrikaanse musiek. Kom partykeer voor asof ek nie n sagte kant het nie maar het n klein hartjie. Ek bly in Pretoria, is 24 en werk in Ontvangs by n oogkundige. Sal n vooreg wees om vir Louis te kan ontmoet. Sterkte met al die boere,bly altyd n interesante program! Groete Annelize


Anneke

2012/11/27 11:38:09 AM

Aan Boer soek n vrou 2012,weet die inskrywing is laat. sal graag Louis wil ontmoet as moontlik, klink vir my na n ou van bok vir sports en bang vir niks, en wat voluit vir elke dag lewe..sal hom graag wil ontmoet sonder enige kameras en als....ek sien myself saam iemand soos h want eks net so outgoing mens hou daarvan om "wild" goed te doen en vuil te word en as die adrenalien kan pomp hoe beter, en eks net myself,en baja reguit mens.Ek bly in Pretoria maar kom van Brits af het op n plaas groot geword. eks 24 en nog vol enrgie, eks n elektriese tekenaar in Pretoria.Sal n eer wees om Louis te kan ontmoet..eks n kort en klein girl en bang is nie in my woordeboek gekryf nie..Groete Anneke


judy

2013/03/05 11:59:04 AM

Hey ek wil net weet of dit te laat is ekt n pel en hys al baie lank aleen ek wil hom graag op boer soek n vrou in teken maar hoe doen ek dit als baie dankie lekker dagie


corlivdm

2013/03/05 01:43:19 PM

Hallo Judy. Jy is beslis nie te laat nie. Jy kan 'n inskryfvorm aangeheg by die skakel vind: http://www.landbou.com/leefstyl/boer-soek-n-vrou/skryf-nou-in-vir-boer-soek-n-vrou Groete, Corli.

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights