Gesin


’n Egpaar van Sasolburg vier eersdaags hul goue bruilof nadat hulle mekaar deur Landbouweekblad se Opsitkers leer ken het.

514 keer gelees | 3 kommentaar 9 Mei 2013


’n Besigheid wat 25 ton beskuit per maand produseer, het aan mev. Christa van der Merwe van Postmasburg ’n groot prys besorg.

1094 keer gelees | 1 kommentaar 11 Maart 2013


Die vroue wat vanjaar om die titel as Landbouvroue-entrepreneur meeding, het twee gemeenskaplike dryfvere: Passie en deursettingsvermoë.

1418 keer gelees | 1 kommentaar 3 Maart 2013


Reenen Kritinger boer met kern- en steenvrugte by Greyton in die Wes-Kaap. Hy vertel meer oor sy appelboerdery.

1299 keer gelees | 2 kommentaar 11 Februarie 2013


Landbou.com begin 'n reeks artikels om die fokus te plaas op die belangrike rol wat boere in ons land speel. Angus McIntosh, 'n hoenderboer van Stellenbosch, is eerste aan die beurt.

1414 keer gelees | 3 kommentaar 7 Februarie 2013


Eens 'n predikantsdogter en nou 'n boer, het Madelé Ferreira met 5000 aarbeiplantjies een van die voorste verskaffers in SA geword.

2420 keer gelees | 5 kommentaar 25 Oktober 2012


As beesvleis ’n spesiale plek in jou hart het, moet jy seker maak dat jy op 24 September by die Ultimate Beef Show by die Birchwood-hotel in Johannesburg is.

1327 keer gelees | 0 kommentaar 14 September 2012


Landbouweekblad se nuwe kostydskrif, Boerekos, verkoop soos soetkoek en lesers is baie opgewonde oor dié nuwe produk.

2102 keer gelees | 2 kommentaar 12 September 2012


Word padlangs gereis vir vakansie, is padkos deel van die prentjie. Ons raak nostalgies oor ver ry, padkos en vakansiestyd!

2960 keer gelees | 6 kommentaar 1 September 2012


As daar een ding is wat Suid-Afrikaners se harte warm laat klop, dan is dit boerekos. En Landbouweekblad kén boerekos!

12729 keer gelees | 27 kommentaar 23 Augustus 2012


Dit is so belangrik dat ’n reis nie net ’n bestemming sal wees nie, maar ook ’n ondervinding en ’n ware belewenis.

925 keer gelees | 2 kommentaar 23 Julie 2012


LJ van Zyl is nie net 'n blitsige atleet nie maar leef ook na aan die natuur en wil graag eendag heeltyds kom boer.

2137 keer gelees | 0 kommentaar 27 Junie 2012


Bitterlike koue weer en ysreën ten spyt was die 14de Wildskosfees van die De Oude Kraal-landgoed, ’n groot sukses.

2269 keer gelees | 1 kommentaar 12 Junie 2012


Johan van Wyk is skoon dankbaar oor die lywige brosjure van ’n gereedskapsfirma in ’n onlangse Landbouweekblad.

1107 keer gelees | 1 kommentaar 6 Junie 2012


Ses jaar gelede het dié Wes-Kaapse boervrou ’n gastehuis by haar skoonma oorgeneem en haar eie stempel daarop afgedruk.

895 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights