Jag en gewere


Verskeie kaliber patrone vir die jagveld word deur Ben Fourie, Landbou.com se jag- en geweerskrywer, in oënskou geneem.

1681 keer gelees | 0 kommentaar 27 Februarie 2013


Navorsing oor die gewildste kalibers waarmee jagters jag, asook oor watter afstande wild geskiet is, lewer interessante leesstof.

4250 keer gelees | 19 kommentaar 28 Januarie 2013


Ek het in die plaaslike geweer- en ander winkels gaan ronddwaal op soek na iets vir die Kerssloop.

2133 keer gelees | 0 kommentaar 21 Desember 2012


Adverteer daardie jagtoerusting wat jy nie meer wil hê nie, teen 'n klein fooi in SA Jagter.

3579 keer gelees | 0 kommentaar 28 September 2012


'Spesiale' of skaars wildsoorte is deesdae gesog onder baie jagters. Ben Fourie skryf oor dié verskynsel in die jagwêreld.

2548 keer gelees | 0 kommentaar 12 Julie 2012


’n Nuwe reeks jag-ammunisie is deur die ammunisie-vervaardiger PMP onthul. Dit sal bekend staan as “Kalahari Elite”.

2739 keer gelees | 6 kommentaar 3 Julie 2012


Daar is vele sienswyses oor die jagbedryf, maar vir bewaringsdoeleindes kan geen projek die jagbedryf klop nie.

1930 keer gelees | 3 kommentaar 7 Junie 2012


Watter maatreëls moet ’n jagter tref om te verseker dat hy eties jag. Ben Fourie verduidelik watter standaarde hy vir homself stel.

1878 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2012


Dr. Lucas Potgieter se artikel “Jagters’, of eintlik ‘slagters?” verwoord menige wildboere en jagters se kommer oor waar alles gaan eindig.

2035 keer gelees | 0 kommentaar 13 Februarie 2012


As mense nie bereid is om agter wild aan te loop en dit te bekruip nie, behoort hulle nie jagters genoem te word nie, skryf Lucas Potgieter in sy laaste artikel aan ons.

4191 keer gelees | 3 kommentaar 4 Januarie 2012


Skietgoed vir Kersfees sal vir baie mense seker ’n totale teenstrydigheid wees. Maar Ben Fourie dink tog 'n windbuks is 'n goeie geskenk vir Kersfees.

3365 keer gelees | 3 kommentaar 8 Desember 2011


Rudolph Baard laat sy matswart teleskope van vliegtuigaluminium in Japan vervaardig. André van Dyk het hom hom gesels.

3311 keer gelees | 5 kommentaar 22 Augustus 2011


Spoed is beslis vir die wapenbedryf belangrik. Ben Fourie vertel wat probeer word om meer spoed uit ’n koeël te kry.

3514 keer gelees | 1 kommentaar 25 Julie 2011


Deur ’n SporTac-gehoorbeskermer op jou ore te sit wanneer jy skiet, sal help dat jy op jou oudag nog dinge kan hoor wat sagter as geweerskote is.

2668 keer gelees | 1 kommentaar 12 Julie 2011


Kalahari Arms in Randburg is die amptelike invoerders van ’n splinternuwe piepklein laserliggie wat op die agterkant van ’n pistool – langs die visier – gemonteer word.

2945 keer gelees | 1 kommentaar 6 Julie 2011

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights