Leefstyl

  • Slaaie vir somerdae

    Cathy Joubert (cjoubert@landbou.com)

    ‘n Gesonde slaai op ‘n warm dag is "cool", soos die kinders sê. Boonop is ons s’n nog so ‘n bietjie anders ook! Spek-peer-en-avo-slaai ‘n Vullende slaai met ‘n lekker romerige sous. 4 snye brood, korsies verwyder en in blokkies gesny olyfolie 12 repies rugspek 2 ryp avokadopere suurlemoensap 4 pere slaaiblare Slaaisous 30 ml […]

  • Koel Kerskos

    Cathy Joubert

    As die gedagte van lang ure voor die warm stoof vir die voorbereiding van die Kersmaal jou dwars in die krop steek, kan jy altyd ons koue spyskaart ‘n dag voor die tyd berei en dan lekker saam met die kuiermense ontspan. Soutbeesvleis 1,5 kg soutbeesvleis 5 heel peperkorrels 2 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 […]

  • ‘n Warm Kersete

    Cathy Joubert (cjoubert@landbou.com)

    Tradisioneel is daar van ons lesers wat ‘n warm Kersmaal wil geniet. Ons spyskaart is maklik, maar vra wel ‘n bietjie voorbereiding. Voorgereg 20 repies (sowat 200 g) ontbytspek 3 spanspekke, geskil en in skywe gesny ‘n halwe Engelse komkommer, ontpit en in blokkies opgekap 30 ml olyfolie, of maak jou eie heuning-mosterdsous sout en […]

  • Viskos vir die vakansie

    Cathy Joubert

    Vars óf bevrore — vis is net reg vir ons vinnige resepte en ideaal vir die vakansie. Vis in ‘n kits Die bekende gereg van kitsery ("kedgeree") bly ‘n staatmaker vir ‘n vullende ete. 1 200 g skelvis 400 ml melk 750 ml gaar rys 3 ml heelkorrel koljander, gekneus 4 hardgekookte eiers, oorlangs in […]

  • Immergewilde kleinkoekies

    Cathy Joubert

    Wat sal Ma tog sonder die blik koekies maak? Begin vroegtydig bak en probeer die vol blikke tot die vakansie wegsteek! Kondensmelkklontjies Lekker en vinnig om te maak. Dit hoef nie gerol te word nie. Jy het net ‘n teelepel en vurk nodig. 250 g sagte botter 100 ml strooisuiker 150 ml kondensmelk 750 ml […]

  • Smullekker pizza

    Deur LBW

    So tussen die eksamendruk deur kan jy altyd ‘n pizzabasis reg hê en net ‘n lekker bolaag daarby voeg vir die altyd-honger-kinders én grootmense. Pizzabasis Brooddeeg 750 ml koekmeel 1 pakkie (10 g) kitsgis 5 ml sout ‘n bietjie suiker 250 ml louwarm water 60 ml olyfolie Meng die meel, gis, sout en ‘n knippie […]

  • Rolkoeke – maklik en lekker

    Cathy Joubert (cjoubert@landbou.com)

    ‘n Soet rolkoek of soutige roulade sal altyd aftrek kry. Probeer gerus dié resepte uit ons toetskombuis. Roulade Ook ideaal vir ‘n ligte middagete. 250 ml dik witsous 6 eiers, geskei 3 ml sout vars gemaalde swartpeper Vulsel 100 g spekvleis, gekap 100 g sampioene, gesnipper ‘n paar stukkies songedroogde tamatie 15 ml – 20 […]

  • Dis altyd pasta-tyd!

    Cathy Joubert (cjoubert@landbou.com)

    Met pasta, vleis en ‘n bietjie groente kan jy altyd die maaltye wissel en jou gesin met iets nuuts verras. Dié pastas uit ons toetskombuis is maklik en vinnig om te maak. Pasta met eiervrug en mozzarella Dis vol Italiaanse geur en kleur – en smaak vorentoe! 2 groot eiervrugte, in blokkies gesny en gesout […]

  • Allerheerlikste aarbeie

    Deur LBW

    Johan en Madelé Ferreira van die plaas Mooihoek in die Gamtoosvallei bedryf ‘n gemengde boerdery. Hulle het eers saam die aarbei-deel van die boerdery behartig, maar die afgelope sewe jaar doen sy dit alleen. Sy het sowat 35 000 plante op ‘n halwe hektaar. Haar resepte bewys dat sy nie net ‘n knap boervrou is […]

  • Lekker kuierkos

    Deur LBW

    Ons kuier steeds in die Gamtoosvallei waar Cato Pasques aan die oostekant van die Baviaanskloof-wildernisgebied in die hartjie van die Gamtoosvallei woon. Sy is aktief betrokke by die ontwikkeling van toerisme in die omgewing. Sy doen ook spyseniering en bedryf haar eie plaaswinkel. Pasta-hoendergereg Dié gereg hoef nie yskoud te wees nie; selfs louwarm is […]