Leefstyl

  • Sjokolade-sensasie

    Arina Du Plessis

    Die blote woord laat alle weerstand verkrummel. Ja, sjokolade beskik oor die eienskap om alle sintuie te streel. Probeer dié gunstelingresepte en kyk hoe lank jou selfbeheersing hou . . . Min-moeite-sjokoladekoek ‘n Klam, donker sjokoladekoek wat nie met egte sjokolade gemaak word nie, maar beslis so proe! 500 ml suiker 500 ml bruismeel 2 […]

  • Pasta uit die oond

    Arina Du Plessis (aduplessis@landbou.com)

    Oondgebakte pasta verg ‘n bietjie meer tyd en moeite as pasta en sous, maar die hemelse eindproduk maar dit oor en oor die moeite werd. Lasagne met spinasie en spekvleis 3 pakke (300 g elk) spinasie, skoongemaak 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngedruk olie 1 pak (250 g) spekvleis, gesnipper 10 ml koekmeelblom 250 ml […]

  • ‘n Keur van konfyt

    Arina Du Plessis (aduplessis@landbou.com)

    Suikertande sal saamstem: Niks wat jy in ‘n blik koop kom naby die smaak van tuisgemaakte konfyt nie. Dié keer het ons effens afgewyk van die gewone en konfyt gekook met droëvrugte, pynappel en selfs whisky! Vrugteslaai-konfyt ‘n Konfyt met ‘n besondere geur. Probeer dit op warm roosterbrood of croissants. 250 g droë appelkose, gesnipper […]

  • Vat ‘n blaaskansie

    Arina Du Plessis

    Blitskos vir daardie dae wat jy net nie al jou draaie kry nie. Elke resep vra slegs vyf bestanddele, duur niks langer as 30 minute om gaar te maak nie en jou gesin sal hul vingers aflek. Gebakte vis met masala-krummelkors 4 witvisfilette (soos stokvis of koningklip), gegeur met sout, peper en suurlemoen 60 ml […]

  • Kook met geblikte sardyne

    Arina Du Plessis (aduplessis@landbou.com)

    In die nuwe kookboek, Cooking with Canned Pilchards, word daar gewys hoe om te toor met geblikte sardyne. Hier is ‘n voorsmakie. Mexikaanse sardyne 1 blik (425 g) Lucky Star-sardyne in rissiesous 1 bossie vars koljanderblare sout en swartpeper 5 ml cayennepeper 2 ml komyn 2 uie, fyn gekap 1 knoffelhuisie, fyn gedruk 2 groen […]

  • Ete vir twee

    Arina Du Plessis (aduplessis@landbou.com)

    Bederf die een wat jy liefhet met ‘n geurige ete op Valentynsdag. SPYSKAART Vonkelwynkelkie Caeserslaai Gevulde hoenderdye Aartappel-en-suurlemoenslaai Sjokolade-kollewyntjies Koffie Caeserslaai ‘n Slaai waarvan die manne ook sal hou. 3 repe spekvleis, gesnipper 3 dun snytjies Franse brood olie gemengde slaaiblare kersietamaties sout en swartpeper Parmesaankaas Slaaisous 1 eiergeel 10 ml Dijon-mosterd 1 knoffelhuisie, fyn […]

  • Maklike gesinskos

    Cathy Joubert

    Hoender- en varkvleis bly gewild, aangesien jy in ‘n japtrap ‘n ete daarmee kan beplan. Hoender met perske-salsa Jy kan die perske ook met vars of ingemaakte mango’s vervang. 1,5 kg hoenderborsfillette (sowat 8) Salsa 300 g spinasie, fyn gekap 2 rooi uie, fyn opgekap 1 blik (820 g) ingelegde perskes 15 – 30 ml […]

  • Eet Marokkaans

    Cathy Joubert

    Probeer dié somer ons besondere resep met lekker gemarineerde vleis, geroosterde tamaties en koeskoes. Daar is natuurlik ook ‘n eg Suid-Afrikaanse soetigheidjie by! Jy kan gebruik Ontbeende lamsblad – sowat 2,25 kg of ontbeende boud (2,25 kg vóór ontbening) of tjops – vir 4 mense sal jy 8 nodig hê Maak eers die marinade en […]

  • Soete gebak

    Cathy Joubert

    Hierdie soet broodjies kan jy gerus bak vir die gesin en onverwagte gaste. Lemoenbrood Dié broodjie maak vinnig en maklik en bly ‘n treffer! Beslag 500 ml koekmeel 200 ml strooisuiker 10 ml bakpoeier ‘n knippie sout 5 ml gerasperde lemoenskil 125 ml vars lemoensap 125 ml kookolie 2 ekstra groot eiers 2,5 ml vanieljegeursel […]

  • Geurig op ‘n stokkie

    Cathy Joubert

    So vroeg in die nuwe jaar kan jy gerus ‘n verskeidenheid kebabs op die kole of in die oond gaarmaak. Hoenderkebabs Marineer eers die hoendervleis en maak dan ‘n pikante sous daarby. 1 kg hoenderborsies Marinade 3 huisies knoffel, gekneus 10 ml suiker 10 ml gemaalde borrie 10 ml paprika 5 ml kerriepoeier 15 ml […]