Leefstyl

  • Kaneelsuiker-roomkaaskoekies

    Deur Arina du Plessis

    Roomkaas gee ’n sagte tekstuur, rykheid en heerlike smaak aan koekiedeeg.

  • Vyf minute met Gwen Gosselin van Mathilde & Co

    Deur Lucille Botha

    Lees hoe ’n plattelandse vrou wat nog nooit aan naald en gare geraak het nie, binne ’n paar jaar ’n suksesvolle onderneming staangemaak het wat kinder- en klereprodukte van shweshwe-lap na Amerika en Europa uitvoer.

  • Lemoenbloeisels

    Deur Arina du Plessis

    As ’n mens se botter opraak terwyl jy besig is om te bak vir ’n fotosessie, moet jy ’n ander plan maak – en so is hierdie resep gebore.

  • Veselryke sjokoladekoekies

    Deur Arina du Plessis

    Hierdie koekies is propvol vesel en hawermout. Ek plak dit graag met gesmelte sjokolade opmekaar.

  • Klapperkoekies

    Deur Arina du Plessis

    Die perfekte koekies om in ’n beker rooibostee te doop.

  • Beesvleispastei met groente

    Deur Arina du Plessis

    ’n Geurige vulsel onder ’n goudbruin kors is ’n perfekte ete vir ’n koue dag.

  • Gerolde hoenderpastei

    Deur Arina du Plessis

    Ons is gewoond aan hoenderpastei met skilferkorsdeeg of broskorsdeeg, maar filodeeg pas net so goed daarby en sorg vir ’n lekker afwisseling.

  • Leersakke uit Klein-Karoo wêreldwyd gesog

    Deur Lucille Botha

    Marian Nel se onderneming Mally Bags maak moderne leersakke van topgehalte wat gereeld op tydskrifte se modeblaaie pryk en die bestellings stroom selfs van oorsee in.

  • Kerrievispasteitjies

    Deur Arina du Plessis

    Hierdie maklike pasteitjies is vinnig en goedkoop om te maak, maar besonder lekker.

  • Spinasie-en-kaaspasteie

    Deur Arina du Plessis

    Spinasie en kaas is ’n heerlike kombinasie – veral in ’n pastei. Dié weergawe het nie ’n witsousbasis nie, maar gebruik maaskaas.