Resepte


Hier's ’n resep vir ’n perfekte Vadersdag-ete - uit die kombuis van Schalk Burger sr., rugbylegende, en sy gesin se nuwe restaurant op hul Wellingtonse wynplaas.

374 keer gelees | 0 kommentaar 14 Junie 2013


Met bykans 600 lekker resepte sal die nuwe Huisgenoot-resepteboek, Top 500+ Wenresepte 2, jou sommer lank geïnspireer en aan die kook hou!

650 keer gelees | 0 kommentaar 4 Junie 2013


Ek maak dié pastei baie in die winter.

1370 keer gelees | 0 kommentaar 28 Mei 2013


’n Goudbruin, geurige pastei op die tafel is die perfekte ete op ’n koue aand.

912 keer gelees | 2 kommentaar 27 Mei 2013


Ek hou daarvan om in die winter pannekoek met vanieljeroomys en gebraaide appels te vul en dit met ’n skeppie van dié brandewynsous te bedien.

567 keer gelees | 0 kommentaar 24 Mei 2013


Dié truffels maak ’n heerlike geskenk (as jy dit oor jou hart kan kry om dit weg te gee).

557 keer gelees | 0 kommentaar 22 Mei 2013


Dié vurige voggies is nie net tuis agter ’n kroegtoonbank nie, dis ook wonderlik om mee te kook en te bak.

526 keer gelees | 0 kommentaar 21 Mei 2013


Wildsvleiskenner, Annatjie Reynolds, wys hoe om 'n hele karkas in sewe basiese snitte op te sny.

1475 keer gelees | 5 kommentaar 15 Mei 2013


Potte vol bloospienk ingelegde kwepers laat my altyd verlang na my ma se huis...

734 keer gelees | 0 kommentaar 14 Mei 2013


Vars van die boom is hulle wollerig, knobbelrig en frank. Maar al wat ’n kweper vra, is ’n bietjie aandag.

508 keer gelees | 0 kommentaar 13 Mei 2013


’n Roerbraai bly die vinnigste ete-oplossing, maar ’n vaal, smaaklose een is vir niemand lekker nie.

695 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


Wildsvleiskenner, Annatjie Reynolds, wys hoe om 'n Springboksaaltjie voor te berei vir gaarmaak.

749 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2013


Hier is 'n lekker oplossing as jy op soek is na handkos, maar nie die tipiese happies nie.

753 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


Wildsvleiskenner, Annatjie Reynolds, en Poppie, haar helper, wys hoe om 'n rib te ontbeen.

658 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


’n Geurige bredie met ’n lang sous is die beste winterkos.

913 keer gelees | 0 kommentaar 7 Mei 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights