Resepte


Dié vurige voggies is nie net tuis agter ’n kroegtoonbank nie, dis ook wonderlik om mee te kook en te bak.

109 keer gelees | 0 kommentaar 21 Mei 2013


Wildsvleiskenner, Annatjie Reynolds, wys hoe om 'n hele karkas in sewe basiese snitte op te sny.

639 keer gelees | 5 kommentaar 15 Mei 2013


Potte vol bloospienk ingelegde kwepers laat my altyd verlang na my ma se huis...

263 keer gelees | 0 kommentaar 14 Mei 2013


Vars van die boom is hulle wollerig, knobbelrig en frank. Maar al wat ’n kweper vra, is ’n bietjie aandag.

261 keer gelees | 0 kommentaar 13 Mei 2013


’n Roerbraai bly die vinnigste ete-oplossing, maar ’n vaal, smaaklose een is vir niemand lekker nie.

361 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


Wildsvleiskenner, Annatjie Reynolds, wys hoe om 'n Springboksaaltjie voor te berei vir gaarmaak.

496 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2013


Hier is 'n lekker oplossing as jy op soek is na handkos, maar nie die tipiese happies nie.

507 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


Wildsvleiskenner, Annatjie Reynolds, en Poppie, haar helper, wys hoe om 'n rib te ontbeen.

491 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


’n Geurige bredie met ’n lang sous is die beste winterkos.

540 keer gelees | 0 kommentaar 7 Mei 2013


Wildsvleiskenner, Annatjie Reynolds, wys hoe sny jy die vier boudspiere uit 'n heel wildsboud.

510 keer gelees | 0 kommentaar 6 Mei 2013


Donker, klam en bittersoet – een van die lekkerste sjokoladekoeke wat ek in ’n lang tyd geproe het.

677 keer gelees | 0 kommentaar 6 Mei 2013


Wildsvleiskenner, Annatjie Reynolds, wys hoe om 'n nek te ontbeen.

493 keer gelees | 0 kommentaar 3 Mei 2013


Heuning, bier en mosterd saam met varkvleis is ’n kombinasie wat in die koshemel gemaak is.

751 keer gelees | 0 kommentaar 1 Mei 2013


As jy ooit gewonder het oor die term trooskos (comfort food) waarvoor die Engelse so lief is, probeer ’n happie hiervan...

493 keer gelees | 0 kommentaar 26 April 2013


Die tweede uitgawe van Boerekos, Landbouweekblad se sakpas, waarde-vir-geld, glanskostydskrif, is hier!

1012 keer gelees | 4 kommentaar 23 April 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights