Troeteldiere


Honde is nie net die mens se beste vriend nie, maar op plase moet hulle ook as werkers hul skoene volstaan – en nie net as afskrikmiddel nie.

4003 keer gelees | 8 kommentaar 22 Januarie 2013


Dit is agtelosig om op ’n plaas te wees sonder honde. Honde as afskrikmiddel op ’n plaas kan die eerste linie tussen die inwoners en aanvallers vorm.

1471 keer gelees | 3 kommentaar 22 Januarie 2013


Truffelboere maak staat op 'n hond met 'n fyn neus om sukses te behaal. Trevor Norris teel nou die ideale hond as 'oesmasjien'.

4584 keer gelees | 9 kommentaar 17 Oktober 2012


Boerwindhondtelers kan vanjaar weer naderstaan vir die wêreldkampioenskapskou op die Boertjiefees.

1817 keer gelees | 0 kommentaar 21 Augustus 2012


Honde en katte is dalk die gewildste troeteldiere maar daar is talle ander diere wat as onwaarskynlike troeteldiere aangehou word.

3672 keer gelees | 1 kommentaar 13 Julie 2012


Wat gemaak as jy ’n donkie as Kersgeskenk ontvang? As jy Gerrit van Tonder is begin jy alles van die dier oplees wat jy kan.

3602 keer gelees | 10 kommentaar 21 Junie 2012


Met temperature wat tans baie laag daal, moet ’n mens seker maak jou troeteldiere is genoeg beskerm teen die koue.

4512 keer gelees | 27 kommentaar 11 Junie 2012


Niemand weet hoekom hierdie siekte meer algemeen begin voorkom nie en allerlei ongewone manifestasies maak ‘n akkurate diagnose moeilik.

1320 keer gelees | 1 kommentaar 31 Mei 2012


’n Perd is nie net ’n voortreflike troeteldier vir kinders nie, maar perdry help ook kinders se breinfunksies.

1621 keer gelees | 3 kommentaar 31 Mei 2012


Die Boerboel het oor jare heen ’n reputasie opgebou as ’n goeie waghond wat ook ’n liefdevolle geaardheid het.

1698 keer gelees | 1 kommentaar 31 Mei 2012


Bees- en skaapboere hou hul kalf- en lampersentasie met valkoë dop. Waarom doen voëlboere dit nie?

884 keer gelees | 6 kommentaar 31 Mei 2012


Probleme met hondekosgehalte ontstaan omdat vervaardigers kortpaaie kies. En dis die dier se eienaar wat die gelag betaal.

875 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


In en om die huis skuil oral gevare waardeur ’n troeteldier vergiftig kan word – veral met honde is dit 'n groot probleem.

1033 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


Seer, stywe gewrigte kom veral voor by diere wat oorgewig is en is veral ʼn probleem by groter honderasse.

902 keer gelees | 1 kommentaar 31 Mei 2012


Deeglike dinkwerk is nodig vir die regte keuse van ’n hond of kat omdat so ’n dier baie jare lank deel van die gesin kan wees.

1047 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights