Leefstyl


Ryk gisbrode is oral in Europese bakkerye te koop en is louwarm uit die oond die heel lekkerste. Bederf jou gesin ’n slag daarmee pleks van winkelbrood.

1207 keer gelees | 3 kommentaar 13 Junie 2012


Naas (29) boer met mielies, beeste, sojabone en skape in Mpumalanga. Hy sien uit daarna om sy lewensmaat te ontmoet.

1931 keer gelees | 16 kommentaar 13 Junie 2012


Bitterlike koue weer en ysreën ten spyt was die 14de Wildskosfees van die De Oude Kraal-landgoed, ’n groot sukses.

2407 keer gelees | 1 kommentaar 12 Junie 2012


Louis (26), ’n wingerd- en vrugteboer, is ’n baie sosiale man, en die vrou wat sy hart steel, sal moet kan saamkuier.

2521 keer gelees | 13 kommentaar 12 Junie 2012


Met temperature wat tans baie laag daal, moet ’n mens seker maak jou troeteldiere is genoeg beskerm teen die koue.

4626 keer gelees | 27 kommentaar 11 Junie 2012


Herfskos op sy beste en ’n bredie wat die volgende dag nóg lekkerder smaak.

1615 keer gelees | 2 kommentaar 11 Junie 2012


Het een van die manne in Boer soek 'n Vrou jou oog gevang? Kry hier 'n inskrywingsvorm kry om aan die reeks deel te neem!

3620 keer gelees | 10 kommentaar 8 Junie 2012


Daar is vele sienswyses oor die jagbedryf, maar vir bewaringsdoeleindes kan geen projek die jagbedryf klop nie.

2026 keer gelees | 3 kommentaar 7 Junie 2012


Dis belangrik om goeie, gerookte paprika vir dié resep te gebruik. As jy ’n bottel paprika het wat al stof opgegaar het op die agterste spensrak, vervang dit liewer.

1285 keer gelees | 2 kommentaar 6 Junie 2012


Johan van Wyk is skoon dankbaar oor die lywige brosjure van ’n gereedskapsfirma in ’n onlangse Landbouweekblad.

1165 keer gelees | 1 kommentaar 6 Junie 2012


Arno (23) is ’n wyn- en vrugteboer van die Wes-Kaap. Hy is ’n energieke man wat graag dans, motorfiets ry en visvang.

1501 keer gelees | 7 kommentaar 5 Junie 2012


As jy lus is vir vis, probeer ons vinnige resep vir die lekkerste forel met sojasous en vars gemmer op romerige kapokaartappels.

919 keer gelees | 0 kommentaar 4 Junie 2012


Ná honderde inskrywingsvorms en duisende kilometers afgelê, is die manne wat gaan vrou soek bekend gemaak.

14606 keer gelees | 33 kommentaar 3 Junie 2012


Pleks van peperduur beesfilet en sampioenduxelles, maak ons ’n sakpas-weergawe met maalvleis en hoenderlewerpatee.

1567 keer gelees | 2 kommentaar 31 Mei 2012


Ses jaar gelede het dié Wes-Kaapse boervrou ’n gastehuis by haar skoonma oorgeneem en haar eie stempel daarop afgedruk.

975 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights