Leefstyl


Verskeie kaliber patrone vir die jagveld word deur Ben Fourie, Landbou.com se jag- en geweerskrywer, in oënskou geneem.

1933 keer gelees | 0 kommentaar 27 Februarie 2013


Drieboneslaai word seker net deur aartappelslaai onttroon as die gunsteling-Suid-Afrikaanse braai-slaai.

1397 keer gelees | 4 kommentaar 22 Februarie 2013


Reenen Kritinger boer met kern- en steenvrugte by Greyton in die Wes-Kaap. Hy vertel meer oor sy appelboerdery.

1430 keer gelees | 2 kommentaar 11 Februarie 2013


Hierdie resep is ideaal vir 'n spesiale ete, wat is nou meer eg-Suid-Afrikaans as lamsboud!

1999 keer gelees | 0 kommentaar 11 Februarie 2013


Landbou.com begin 'n reeks artikels om die fokus te plaas op die belangrike rol wat boere in ons land speel. Angus McIntosh, 'n hoenderboer van Stellenbosch, is eerste aan die beurt.

1581 keer gelees | 3 kommentaar 7 Februarie 2013


Burgers is gewilde vakansiekos. Dié weergawe is effens anders, maar steeds maklik en vinnig.

1235 keer gelees | 0 kommentaar 7 Februarie 2013


Dié mondwaterlekker-brijani het al die speserygeure van die ware Jakob, maar is binne ’n oogwink gereed.

2636 keer gelees | 0 kommentaar 29 Januarie 2013


Navorsing oor die gewildste kalibers waarmee jagters jag, asook oor watter afstande wild geskiet is, lewer interessante leesstof.

4791 keer gelees | 19 kommentaar 28 Januarie 2013


Honde is nie net die mens se beste vriend nie, maar op plase moet hulle ook as werkers hul skoene volstaan – en nie net as afskrikmiddel nie.

4287 keer gelees | 8 kommentaar 22 Januarie 2013


Dit is agtelosig om op ’n plaas te wees sonder honde. Honde as afskrikmiddel op ’n plaas kan die eerste linie tussen die inwoners en aanvallers vorm.

1681 keer gelees | 3 kommentaar 22 Januarie 2013


Dit duur vyf minute om dié vis voor te berei, minder as 10 minute om gaar te maak en dit pas perfek by aartappelslaai.

1269 keer gelees | 0 kommentaar 21 Januarie 2013


Dié bierbeslag is maklik en vinnig, maar vorm die lekkerste, ligste, bros laagomgebraaide vis.

2460 keer gelees | 1 kommentaar 16 Januarie 2013


Met klein kinders in die huis, is dié resep 'n staatmaker. Dit is vinnig, voedsaam en die variasies is eindeloos. Gebruik wat in jou yskas is.

1789 keer gelees | 2 kommentaar 7 Januarie 2013


Daar is verskeie weergawes en variasies van Paella. Pas die resep na jou smaak aan en gebruik seekos, wors of groente waarvan jy hou.

1772 keer gelees | 1 kommentaar 2 Januarie 2013


Ek het in die plaaslike geweer- en ander winkels gaan ronddwaal op soek na iets vir die Kerssloop.

2326 keer gelees | 0 kommentaar 21 Desember 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights