Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Lesotho-staat-hof-toe-gesleep

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Lesotho: Staat hof toe gesleep

 
Deur JOHAN NORVAL

Die staat se beweerde onbetrokkenheid om die veiligheid van boere aangrensend met Lesotho te verseker, is deur Vrystaat Landbou op 'n spits gedryf. Dié organisasie se regstryd teen die Regering het begin ná aanmaningsbriewe op ses lede van die Kabinet, asook aan me. Beatrice Marshoff, Vrystaatse premier, en drie van haar LUR'e bestel is.


Mnr. Louw Steytler, voorsitter van Vrystaat Landbou, het op die organisasie se kongres in Bloemfontein gesê die briewe is op 11 Julie vanjaar op die ministers bestel. Dit het gevolg ná Vrystaat Landbou se regspan die afgelope 12 maande daarop voorberei het. Steytler sê as die verweerders nie binne 60 dae ná ontvangs daarop reageer en toestande aan die Vrystaatse oosgrens vir die landelike gemeenskap verbeter nie, sal die regsproses in die Vrystaatse hooggeregshof voortgesit word.


Die ministers wat in hul onderskeie hoedanighede aangemaan word, is mnre. Charles Ngaqula (Veiligheid en Sekuriteit), Mosiuoa Lekota (Verdediging), mee. Lulu Xingwana (Landbou en Grondsake), Thoko Didiza (Openbare Werke), dr. Nkosazana Zuma (Buitelandse Sake), en me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula (Binnelandse Sake).


Die geding hou verband met geskiedkundige gevalle van grensskendings uit Lesotho wat diefstal en veiligheidskwessies insluit.


Steytler betreur die optrede, maar sê dit is onvermydelik as die gemeenskap meen dat die staat gebrekkig bly en onwillig blyk om sy voogdyskap van die demokrasie uit te voer.
Hy het die Regering gewaarsku dat Vrystaat Landbou se vasberadenheid om daadwerklik op te tree, nie onderskat moet word nie.


Hy sê dat die beginsels wat na verwagting in die geding gevestig sal word, ook toegepas sal kan word as Vrystaat Landbou 'n klasaksie teen die staat van stapel stuur om die vlaag van moorde in landelike gemeenskappe te probeer keer. Die klasaksie sou daarop gemik wees om die "moord en doodslag in die landelike gebiede, ongeag van kleur" om te keer.

2 Augustus 2007

0
 
 
  • 1176 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Skape
  • AgriSEB is 'n geleentheid
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction