Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Liggingsdifferensiaal-styg

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Liggingsdifferensiaal styg

 
Deur NICO VAN BURICK

Die termynbeurs op die JSE (Safex) het bekend gemaak dat die liggingsdifferensiaal vir koring in die Wes-Kaap van R310 per ton tot R420 per ton verhoog. Die nuwe tarief sal vanaf 1 Oktober vanjaar tot 30 September volgende jaar geld.

Die netto verhoging jaar op jaar is 28,75% tot 33,4% - na gelang van die persentasie produkte wat per pad of spoor van silo's af vervoer word. Volgens 'n Safex-kennisgewing is die nuwe koers bepaal deur die koers vir mielies in ag te neem en ook aanpassings te maak in ooreenstemming met die verhoging in vervoerkoste die afgelope ses maande.

Die verhoging in brandstofkoste vanaf Februarie tot Julie is oorweeg. Dit het 'n verhoging van 20% in die padvervoerkoers teweeg gebring en 'n verdere verhoging van 3% in die spoorvervoerkoers.

Mnr. D.F. Fyfer, hoof van PSG Kommoditeite, sê die groot vraag na vervoer tydens oestyd verwring die prys verder. 'n Tekort aan trokke veroorsaak dat die een met die hoogste bod vervoer kry en 'n ander nie. Daar word dan tot R470 per ton betaal net om vervoer te bekom.

Volgens Safex is soortgelyke produksiefaktore in ag geneem as wat vroeër vanjaar gebruik is om die liggingsdifferensiaal vir mielies te bepaal. Die differensiaal vir padvervoer het met 16,5% verhoog en vir spoorvervoer met 18%.

Die werklike verhoging vir elke silo word bereken uit die verhouding van produkte wat per pad en spoor vervoer word.

Landbouweekblad, 15 Augustus 2008

0
 
 
  • 1267 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Land Bank kry regshoof
  • SMS-diens
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction