|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 04:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Gerugte doen die ronde dat mnr. Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, die volgende Minister van Landbou kan wees.
'n Betroubare bron na aan die ANC-president, mnr. Jacob Zuma, sê Zuma het ná Malema se besoek aan Orania verlede week aangedui dat sy gulde ontvangs in dié "boerestaat" dalk nét die regte teken is dat Suid-Afrika se boere en Malema goed oor die weg sal kom.
Malema het nie selfoon beantwoord toe hy om kommentaar genader is nie.
1 April 2009
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24