Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Manuel-looi-eu-oor-subsidies

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Manuel looi EU oor subsidies

 
AINSLEY MOOS

Mnr. Trevor Manuel, Minister van Finansies, het vir Suid-Afrika se boere 'n lansie gebreek toe hy die Europese Unie (EU) op eie bodem daarvan beskuldig het dat hy Suid-Afrika, en ook die vasteland, se boere arm hou deur die landbousubsidies wat Europese boere kry.

Luidens internasionale persberigte het Manuel in die Belgiese hoofstad Brussels spesifiek verwys na die EU se landboubeleid, die "Common Agricultural Policy" (CAP). Volgens hom vergerge dié beleid net die "groot ongelykheid" tussen Europa en Afrika.

"Ek het nog nie 'n politieke leier in Europa raakgeloop wat dit kan regverdig nie. Met die verkiesing in gedagte en oënskynlike mag wat boere het om chaos te veroorsaak, smelt alle weerstand. Ons plan op lang termyn is om die handelsversteurende uitwerking van die CAP te beëindig en om werklike beter marktoegang te bied," het Manuel luidens berigte gesê.

Manuel se uitsprake volg op stellings van mnr. Membathisi Mdladlana, Minister van Arbeid, dat die Regering verkies om te veg vir gelyke handel met ryk lande as om plaaslike maatreëls in te stel vir verhoogde beskerming. Mdladlana het dié stelling vroeër gemaak op 'n seremonie van die opkomende rooivleisprodusente-organisasie (Nerpo).

Intussen het pres. George W. Bush van Amerika sy departement van landbou en die Amerikaanse boere bygekom in sy poging om die snoeiskêr in te lê met die Amerikaanse begroting van $2,57 triljoen.

Daar word aan altesame 150 regeringsprojekte gesny wat 'n vermindering van subsidies aan boere insluit. In sy begroting wat hy by die Amerikaanse kongres ingedien het, sonder hy die inkorting van landbousudsidies (9,6 %) en natuurbewaring (5,6 %) uit.

Volgens Sapa-AP het Bush gesê die regering betaal tot $360 000 per jaar aan individuele boere en dat dit nie só kan voortgaan nie. Hy het gesê die vermindering in landbou-subsidies kan vir belastingbetalers 'n besparing van $1,2 miljard oor die volgende tien jaar beteken.

Die begrotings sal na verwagting 'n hewige debat in die kongres ontketen.

18 Februarie 2005

0
 
 
  • 1802 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Benut kraalmis, s
  • Nuwe redakteur vir Landbouweekblad
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction