Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Markte / Markberigte / Beleggings-en-boerdery-meer-net-die-b

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Beleggings en boerdery: Meer as net die “B”

 
Go Life. Foto: Verskaf
Go Life. Foto: Verskaf

Promosie-artikel:

Beleggings en boerdery het beslis baie meer in gemeen as die bloot die “B”.

Die “B”-ooreenkoms” eindig dus nie daar nie. Bedink, beplan, begroot, bespreek, bestuur, besluit, bevestig... berekende risiko. Of jy nou boer of belê... as jy nie weet wat jy doen nie, is ’n braak land jou voorland, wat tot in die bank gevoel sal word.

En ironies genoeg maak die letter “B” ook sy verskyning in die besigheidswêreld. Hoewel Go Life Health Products Beperk ’n gesondheidsprodukte maatskappy is, sê hulle besturende direkteur, mnr. Ewan Seton, dat hulle sedert hulle ontstaan ook daagliks met presies dieselfde “B’s” gekonfronteer word as boere en die beleggers.

Met fyn beplanning, effektiewe bestuur, deeglike besluitneming en die aanspreek van al die ander “B’s” van die besigheidswêreld, het Go Life dit reeds reggekry om hulle produkte beskikbaar te maak op die rakke van meer as tweehonderd privaat apteke en gesondheidswinkels, al die Shoprite Checkers Medirite apteke, en ook die Pick n Pay Hipermark-apteke.

Buitengewone reeks produkte
Go Life Health Products, met sy hoofkantoor in Knysna, bemark en versprei 'n buitengewone reeks natuurlike gesondheidsprodukte. Hierdie produkte, wat letterlik duisende Suid-Afrikaners se lewens al verander het, is ontwikkel is deur dr. Henry Davis, ’n mediese dokter en wetenskaplike, in sy laboratorium in George. Meeste Suid-Afrikaners is goed vertroud met die produk, “Slowmag”. Wel, Slowmag is in die laat 1980's deur dr. Davis se pa en sy kollegas ontwikkel, 'n algemene praktisyn van Pretoria. Dr. Davis het dus so te sê in ’n laboratorium grootgeword, en dit is dus nie ’n verrassing dat die ontwikkeling van gesondheidsprodukte ook sy passie en lewensroeping geword het nie.

Go Life se ontstaan vloei voort uit die bestaan van ‘n sustermaatskappy “Gotha Pharmaceuticals” wat reeds sedert 2000 dr. Davis se produkte op 'n kommersiële skaal vervaardig en versprei. Daar is eintlik 'n baie menslike verhaal agter die ontstaan van Go Life. Die stigter van Go Life het van die Gotha-produkte by 'n vriend gekry, wat hom genees het van 'n kwaal waarmee hy vir baie jare gesukkel het. Hy het dr. Davis genader om uit te vind waar hy nog van hierdie produkte kon kry. Toe hy uitvind dat die produkte net in die Oos-Kaap bemark word, het het hy die regte verkry om Gotha-produkte onder 'n nuwe handelsnaam, Go Life, in die res van die land te versprei.

Die bestuur van Go Life het waarlik 'n passie vir dié produkte, wat hoofsaaklik voortspruit uit eie ervarings met die gebruik daarvan. Om hierdie rede voel hulle baie sterk daaroor dat die wonderlike voordele van die produkte aan soveel mense as moontlik bekendgestel moet word.

Maar soos elke boer ook maar al te goed weet, is daar nog ’n baie belangrike “B” om mee rekening te hou wanneer jy jou produk op ‘n groter skaal wil bekendstel.

Bemarking!

En landswye bemarking sit nie in enige besigheidsman of boer se broek - of is dit nou “begroting” - nie.

Om hièrdie droom te kan verwesenlik - om Go Life se fantastiese voordele aan elke Suid-Afrikaner bekend te stel en om Go Life ’n huishoudelike naam te maak - is ’n substansiële begroting nodig.

Ten einde die uitdaging van ‘n begroting vir effektiewe landwye bemarking aan te spreek, het Go Life se bestuurspan besluit om die sukses en vooruitsigte van die maatskappy ook met die publiek te deel.

Go Life bied dus ook nou ook die “B’s” van ‘n besonderse beleggingsgeleentheid aan die publiek met die uitreiking van ’n beperkte hoeveelheid voorkeuraandele.

Op 19 Maart 2010 is ‘n prospektus by die Registrateur geregistreer vir ‘n publieke plasing vir subskripsie van 40-miljoen aflosbare voorkeuraandele. Hierdie aandele is beskikbaar teen 100c per aandeel, met 'n opbrengskoers van 12% per jaar betaalbaar as dividende (ja-nee, dit is ná belasting!)

Met die kapitaal wat verkry word gaan Go Life nie net ‘n omvattende nasionale bemarkingsveldtog loods nie, maar ook ‘n bestaande reeks gepatenteerde produkte oorkoop.

Go Life gaan verder ook mediese proewe bevonds op verskeie nuwe formules wat reeds or die laaste drie jaar in hulle laboratoriums ontwikkel is.

Volgens mnr. Seton gaan die kapitaal wat deur hierdie prospektus gegenereer word “beslis ons bemarkingsveldtog laat ontplof en gaan sonder twyfel sorg dat Go Life baie vinnig ‘n huishoudelike naam gaan wees”.

Mnr. Seton, ’n eg Suid-Afrikaanse Skot wat Afrikaans vlot praat, noem ook dat enige belegger wat sy sout werd is, sekerlik ook vrae sal hê oor sekerlik die belangrikste “B” wanneer dit kom by beleggings...

Berekende risiko...

“Gaan die Boere nou ’n Skot glo?”, lag mnr. Seton. Op hierdie “B” kan ek maar net die feite gee.

Soos genoem het Go Life ’n geregistreerde prospektus.
Die buitengewone opbrengs van 18,5% per jaar, voor belasting, wat uitwerk op ‘n vaste jaarlikse dividende van 12% ná belasting, is gebaseer op konserwatiewe vooruitskattings en historiese prestasie.
Die projeksies is realisties en is ge-oudit deur ‘n prominente ouditeursfirma.
Go Life is deel van die steeds groeiende gesondheidsprodukte mark in Suid Afrika van R2,2-miljard per jaar.
Go Life beskik alreeds oor ‘n baie sterk landswye distribusienetwerk.
Go Life betaal dividende maandeliks uit aan beleggers.
Die aandeel wat Go Life aanbied is ’n voorkeuraandeel wat baie voordele inhou vir die belegger.
Die belegging is vir ’n vaste termyn van net drie jaar, waarna die kapitaal terugbesorg word aan die belegger.

Vir meer oor Go Life, besoek www.golife.co.za  waar die prospektus ook afgelaai kan word. Vir verdere navrae, stuur ’n e-pos aan ewan@golife.co.za , of kontak Go Life telefonies op 0860 GOLIFE, of 0860 465 433.

14 Mei 2010

0
 
 
  • 2391 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Ford-kar w
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction