Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Markte / Markberigte / Danone-kontrakteer-uit-aan-clover

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Danone kontrakteer uit aan Clover

 

Danone Suider-Afrika (Danone) het al sy groothandeldienste aan Clover Industries Beperk (Clover) uitgekontrakteer.

Luidens ’n verklaring sal 134 van Danone se groothandelaars na Clover oorgedra word onder dieselfde werkskontrakte en voorwaardes en Clover sal groothandelbedrywighede namens Danone voltooi.

Danone het Clover hiervoor gekontrakteer nadat ’n diepte-ontleding van die beskikbare verskaffers van groothandeldienste gedoen is, en ’n aanvanklike kontrak van twee jaar is onderteken.

Geleenthede vir al twee maatskappye

Mnr. Mario Reis, die hoof uitvoerende beampte van Danone, sê hulle is baie opgewonde oor die nuwe ooreenkoms en die kans wat dit hulle gaan bied:

“Hierdie ooreenkoms met Clover sal ons nasionale veldverkope-bedryf materialisties versterk en ons verspreidingspoor uitbrei, wat ons sal toelaat om sterker te groei.”

Reis sê nuwe werksgeleenthede is ook ontwikkel in hul verkoopsafdeling en sal van 1 Junie 2011 af beskikbaar wees.

Mnr. Johann Vorster, uitvoerende hoof van Clover, sê dié stap sal ook tot voordeel van verbruikers strek: “Clover is Suid-Afrika se grootste verspreider van verkoelde produkte en ons het ’n aansienlike hoeveelheid as gevolg van die hoë afleweringsverkwensie wat vars melk vereis. Clover het meer as 600 vragmotors wat elke vier dae by sowat 14 000 verspreidingspunte aflewer. Dit is gemiddeld agt kliënte per vragmotor per dag.” 

11 April 2011

 

0
 
 
  • 1442 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wallmansthal-sage duur voort
  • Wakker Bonsmara bul
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction