Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Markte / Markberigte / Distell-groei-fluks

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Distell groei fluks

 
Deur ALANI JANEKE

Distell se geldjaar-resultate dui aan dat hy te midde van moeilike ekonomiese tye sy man kon staan.

Luidens ‘n verklaring het die groep se omset jaar-op-jaar ‘n toename van 4,4% getoon tot R12,3 miljard. Dié groei is bewerkstellig ten spyte van sleutelmarkte wat geweldige moeilike tye ondervind het, asook die nadelige uitwerking van die sterk rand op die mark.

Die groep se verkoopsvolume het met 2,4% gestyg. Bedryfsuitgawes het met 4,6% toegeneem, terwyl bedryfswins met 3,1% gestyg het. Die netto-bedryfsmarge het, in ooreenstemming met die syfers van 2010, met 0,1% tot 11,7% gedaal.

Die wesensverdienste per aandeel het met 1,6% tot 476,8c toegeneem, en oor ‘n tydperk van sewe jaar het dit met 14,6% gegroei.

Produkportefeulje
Mnr. Jan Scannell, besturende ditekteur van Distell, sê marges vir sekere produkkategorieë het verbeter, maar prestasie “is in die wiele gery” deur swak ekonomiese groei en die nadelige wisselkoers.

“Ons is tot ’n mate teen die ongunstige handelstoestande beskerm deur ons veelsydige produkportefeulje en die wye reeks pryspunte waarteen ons produkte verkoop, asook die verskeidenheid van markte waarin ons handel dryf.

"Die ontwikkelde markte, veral Europa en Noord-Amerika, was veral taai, maar ons het baie bemoedigende groei in ontluikende ekonomieë getoon, veral Afrika, Latyns-Amerika en dele van Asië-Stille Oseaan,” aldus Scannell.

25 Augustus 2011
 

0
 
 
  • 970 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Promosie-artikel: Sonneblom-aanbevelings
  • Dinamiese toekoms vir veeboere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction