Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Markte / Markberigte / Idc-bel-meeste-nog

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

IDC belê meeste nog

 
Deur SUSAN BOTES

Die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (IDC) het in die afgelope boekjaar R8,4 miljard se beleggingsprojekte goedgekeur – die meeste nog.

Die IDC het sy finansiële resultate vir die jaar geëindig 31 Maart 2011 onlangs bekend gemaak. Dit is die hoogste goedkeuringsyfer nog, het mnr. Geoffrey Qhena, uitvoerende hoof van die IDC, gesê tydens die bekendmaking van dié syfers by die ontwikkelaar se hoofkantoor in Sandton.

Hoewel slegs 7% persent van dié finansiering regstreeks aan die primêre landbousektor toegeken is, is dit die meeste wat dié sektor nog ontvang het. Die IDC se blootstelling aan die landbou is verhoog vanweë dié sektor se vermoë om werk te skep, sê Qhena.

Vervaardiging ontvang 27%
Die vervaardigingsektor, insluitend landbouvervaardiging, het 27% van die finansiering ontvang. Dit is die meeste wat enige sektor ontvang het, gevolg deur infrastruktuur (16%), die mynbouwaardeketting (16%), groen ekonomie (13%), Afrika-ontwikkeling (10%) en landbou (7%). Biobrandstof word onder die groen ekonomie geag.

Qhena sê die gebiede wat stewige finansiering ontvang het, is gebiede wat ooreenstem met die regering se Nasionale Groeiplan.

Die gesamentlike finansiering in alle sektore sal na verwagting lei tot 19 650 nuwe, permanente poste. Sukkelende maatskappye wat bystand van die IDC ontvang het, het daartoe gelei dat 11 650 poste wat verlore sou gaan, behoue gebly het.

Die maatskappy hoop dat 8 100 poste onregstreeks deur dié beleggings geskep sal word. In die vorige jaar het die maatskappy se beleggings 25 000 poste geskep.

Die groep se omset het met 15% gestyg vanaf R7,785 miljard in 2009/’10 tot R8,965 miljard in 2010/’11. Dit kom neer op ’n totale voorbelaste wins van R2 918 miljoen, wat 42% beter is as die vorige jaar se syfer van R2 048 miljoen.
Foskor het ’n groot bydrae tot die gunstige resultate gelewer.

4 Julie 2011
 

3
 
 
  • 1164 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Lekkerste, klam vrugtekoek
  • Karamelpoeding
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction