Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Markte / Markberigte / Resessie-draai-maar-landbou-knyp

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

‘Resessie draai, maar landbou knyp’

 
Deur SUSAN BOTES

Die meeste ander dele van die Suid-Afrikaanse ekonomie herstel saam met die internasionale ekonomie, maar die landbou verkeer steeds onder effense druk, het mnr. Mike Schüssler, ekonoom van Economists.co.za, op Landbouweekblad en AMT se vooruitskouingskonferensie in Pretoria gesê.

Die weer is ‘n groot rede daarvoor.

“Ek is in die algemeen sleg met landbouvoorspellings, want ‘n mens moet die weer in gedagte hou. Boonop is daar ‘n El Niño-verskynsel op pad.”

Suid-Afrikaners het reeds weer meer begin bestee op kleiner luukshede, soos kitskos en kosmetiek. Dit sal egter steeds ‘n ruk duur voor die meubel-, motor- en huismark sal herstel. “Ek vermoed goeie trekker- en stroperwinskopies behoort minstens tot einde vanjaar nog daar te wees,” het hy gesê.

Dit is egter optimisties om te dink dat die huismark binnekort sal herstel. Schüssler sê onderskeid is nodig tussen huispryse en die prys vir landbougrond, aangesien laasgenoemde gebruik word om ‘n inkomste mee te genereer. “Die prys sal styg indien jy ‘n wins daaruit kan maak.”

Wat landboukommoditeite betref, is suikerpryse tans op ‘n rekordhoogtepunt. Schüssler meen dit is nie ‘n slegte tyd om in hierdie bedryf te wees nie.

Oor die lae mielieprys sê hy: “Ek vermoed dit behoort te draai. Indien die El Niño-verskynsel boere tref, kan die mieliepryse blitsig vanaf uitvoer- na invoerpariteit spring.”

1 Oktober 2009
 

0
 
 
  • 2157 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Voerkraalrantsoen vir skaaplammers in Namibiё
  • Ideale Jack Russell: 'n werker
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction