Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Markte / Markberigte / Safex-riskantste-formele-mark-die-w-reld

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Safex: Riskantste formele mark in die wêreld

 
NICO VAN BURICK

Die verhandeling van Safex-kontrakte word saam met die sakebedrywighede van die lemoensapbedryf in Amerika as die onstuimigste amptelik verhandelde markte ter wêreld gereken.

Mnr. Pieter Esterhuysen, hoof van graan by Suidwes Landbou, het op Agri Noordwes se jongboerkonferensie gesê dié feit blyk uit 'n ondersoek in Amerika. Hy sê soms is daar goeie boere wat dit nie maak nie omdat hulle nie die regte markbesluite neem nie.

"Min of meer die helfte van jong boere is regstreeks of onregstreeks by Safex betrokke. Hulle moet weet dat hul geld in die mees riskante formele mark ter wêreld belê is." Hy sê aan die opsiekant kan die waarde van dit wat op Safex belê word elke jaar óf verdubbel óf met die helfte gesny word. Dit vergelyk met eiendom wat 'n mens teen R5 000 koop en dan in dieselfde jaar vir óf R2 500 óf R10 000 kan verkoop.

Esterhuysen sê die graanmark in Chicago kan dalk een of twee keer per jaar die limiet bereik wat gestel word om kwaai markbeweging te beperk. "Op Safex is die limiete in Januarie en Februarie in 18 werksdae 13 keer bereik.

"In vier dae het die mark met R220 gestyg. Teen die aanvanklike pryse waarteen boere gekontrakteer het, beteken dit meer as 20 % waardeverhoging in die onderliggende bate in vier werksdae. In die afgelope seisoen het ons reeds 'n prysbeweging van R1 000 in die intrinsieke waarde van die kommoditeit gesien.

"As dit in die finansiële markte plaasvind, skryf mense boeke daaroor. Handelaars, adviseurs en beleggers sny hul polse, spring van hoë geboue af en ry in pale vas. Boere moet egter elke dag daarmee saamleef."

Hy sê Suidwes Landbou het ontsag vir boere se waagmoed en durf en bewonder hulle vir feit dat hulle sukses behaal te midde van ongelooflike uitdagings.

Landbouweekblad, 27 April 2007

 

0
 
 
  • 1237 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Meer as een renoster per dag doodgemaak
  • Waagkapitaal nodig
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction