Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Markte / Markberigte / Vertroue-landbousake-styg

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vertroue in landbousake styg

 

Die Landboubesigheidskamer (LBK) se landbousakevertroue-indeks toon vir die eerste kwartaal van 2007 'n 23,90% toename in sakevertroue in vergelyking met dieselfde kwartaal van 2006.

Hierdie toename volg op die 21,77% toename in die sakevertroue van landboubesighede in Suid-Afrika in die vierde kwartaal van 2006.

Me. Lindie Botha van die LBK en opsteller van die indeks, sê dat sewe uit die tien faktore wat gebruik word om die indeks op te stel, gunstige neigings toon, met die sterkste drywers die verwagte toenames in die omset, netto bedryfsinkomste en die markaandeel van landboubesighede.

Volgens Botha bly kapitale investering en volume-uitvoere steeds positief, wat ook korreleer met landboubesighede se verwagting dat die relatiewe sterk ekonomiese groei in Suid-Afrika gaan voortduur.

LBK se landbousakevertroue-indeks (sub-indekse jaar op jaar beweging):

Omset: Positief

Netto bedryfsinkomste: Positief

Indiensname: Dieselfde

Kapitaal investering: Positief

Ekonomiese groei in Suid-Afrika: Positief

Volume uitvoere: Positief

Algemene landboutoestande: Positief

Markaandeel van die besigheid: Positief

Debiteurevoorsiening vir slegte skuld: Dieselfde

Finansieringskoste: Negatief

Volgens dr. Tobias Doyer, hoof uitvoerende beamte van die LBK, is landboubesighede in sekere dele van die land baie bekommerd oor die moontlike droogtetoestande wat veral somergraanboere regstreeks kan benadeel.

"Daar is ook sekere landboubedrywe, byvoorbeeld die wyn- en volstruisbedryf waar vertroue, as gevolg van institutionele redes, relatief laag is, maar in vergelyking met die afgelope twee tot drie jaar is die relatief positiewe sakevertroue baie reflekterend op die werklike drag van sake. Landboubesighede ervaar in 2007, relatief tot die afgelope twee jaar, duidelike gunstige neigings t.o.v. produksievolumes, produkpryse en uitvoere", aldus Doyer.

27 Februarie 2007

0
 
 
  • 2043 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Paarl-wyne in uitdaagstryd
  • MPO sal identiteit nie prysgee
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction