Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Markte / Markberigte / Wisselkoers-karnuffel-kwv

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wisselkoers karnuffel KWV

 
Deur LUCILLE BOTHA
Die KWV. Foto: AMELIA GENIS
Die KWV. Foto: AMELIA GENIS

Die sterk rand het KWV se resultate vir die eerste ses maande van die geldjaar lelik geboelie en die maatskappy toon ‘n verlies van R7,2 miljoen in die kern wyn- en brandewynbesigheid.

Volgens mnr. Thys Loubser, hoofbestuurder van die KWV, het ‘n doelbewuste besluit om verkooppryse van nie-winsgewende produkte in die Verenigde Koninkryk (VK) op te stoot, tot ‘n dramatiese daling van verkope van meer as 2 miljoen liter in dié mark gelei.

“Hoewel dit jammer is, is ons nie alleen nie. ‘n Groot hoeveelheid Suid-Afrikaanse manne moes totaal onttrek uit die VK. Ons bemark steeds die Pearly Bay-handelsmerk in die VK. As die wisselkoers dus draai, is ons handelsmerk steeds gevestig.” Loubser sê ook planne is in plek om die KWV minder afhanklik van die wisselkoers te maak.

“As dit nie vir die wisselkoers was nie, het ons baie naby aan dieselfde resultate as verlede jaar gekom. Maar ek kruip nie daaragter weg nie,” sê hy. 

Die maatskappy het ook ‘n afname van R29,5 miljoen in sy bedryfswins getoon. Wesensverdienste het op R5,8 miljoen (8,4 sent per aandeel) te staan gekom. Dit is ‘n afname van 80% van die R28,5 miljoen vir die vergelykende vorige ses maande. Dié klein wins word aan die verkoop van kleiner bates en rente wat op die maatskappy se kontantbalans verdien is, toegeskryf.

Loubser is positief oor die toekoms van die maatskappy. Onlangse korporatiewe aksie by die KWV was ontwrigtend vir die bestuur en werknemers.

“Ons het vir die eerste keer die regte en ‘n ordentlike span in plek. Ons het ook goeie planne in plek. Ons het die laaste jaar baie hard gewerk met ons handelsmerkdirekteure wat ‘n spesiale fokus op ons handelsmerke sal sit. Die proses het tyd geneem, maar nou is ons gereed om die maksimum uit ons bestaande handelsmerke te haal.”

Lees die volgende uitgawe van Landbouweekblad vir meer.

23 Februarie 2011

0
 
 
  • 1899 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wat 'n TRAGEDIE!
  • As dit tyd is om leisels oor te gee
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction