Veilingspryse

Gouda (Pryse in c/kg. Pryse verskaf deur Noord-Kaap Lewendehawe.)

Vleissoort 15/08
Speenkalf onder 200 kg 2900
Speenkalf tot 250 kg 3200
Speenkalf oor 250 kg 3200
Speenkalf oor 300 kg 2700
Beeste A 2500
Beeste B 2100
Beeste C 2100
Bulle 2250
Slagooie 2500
Vet ooie 2400
Slaglammers 3700
Stoorlammers 3700

Kroonstad beeste (Pryse in c/kg. Pryse verskaf deur Noord-Kaap Lewendehawe.)

Vleissoort 15/08
Suipkalwers Geen pryse ontvang
Speenkalf onder 200 kg 3713
Speenkalf tot 250 kg 3643
Speenkalf oor 250 kg 3411
Beeste A 2663
Beeste B 2279
Beeste C (vet) 2221
Beeste C (maer) 1800-1987

Kroonstad skape (Pryse in c/kg. Pryse verskaf deur Noord-Kaap Lewendehawe.)

Vleissoort 15/08
Stoorlammers 4338
Slaglammers 3698
Stoorskape 2750
Vet skape 2716