Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Melkbeesteling-kollig

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Melkbeesteling in kollig

 

Melkaantekening is die vernaamste grondslag waarop melkbeesteling reeds vir meer as 'n eeu gevestig is. Dit is die vertrekpunt van alle pogings wat daarop gerig is om produksie in melkkuddes, nasionaal en internasionaal, geneties te verbeter.

Stoetveeteling en kunsmatige inseminasie is die twee ander belangrike komponente wat by die melkbeesteeltbedryf betrokke is.

Hierdie drie konsepte is breedvoerig in 'n gedenklesing by die Universiteit van Stellenbosch deur dr. Jan H. Hofmeyr, afgetrede direkteur van die destydse navorsingsinstituut vir Vee- en Suiwelkunde, Irene (tans die LNR se Instituut vir Diereverbetering en Dierevoeding en -produkte) bespreek.

Die lesing, "Strukturele veranderings in die melkbeesteeltbedryf" is onlangs gepubliseer en bied 'n oorsig oor die geskiedenis van melkbeesteling, internasionaal, sowel as in Suid-Afrika. Die rol wat internasionale strukture, soos Interbull, ICAR en Intergis, in die genetiese vordering van die melkbeesbedryf gespeel het, en steeds speel, word onder meer daarin bespreek.

Gebinde glanspapier-eksemplare van die Vierde Steenberg Gedenklesing is gratis beskikbaar by die universiteit se departement veekundige wetenskappe.

Dié publikasie verskyn in die tiende herdenkingsjaar van die dood van Hendrik Johannes Steenberg wat in 1995 R1 miljoen uit sy boedel aan die US se fakulteit Landbou- en Bosbouwetenskap bemaak het as die Steenberg-trust vir veeteeltnavorsing en studiebeurse aan verdienstelike studente.

Navrae: Prof. Chrisjan Cruywagen, tel. 021 808 4746 of e-pos cwc@sun.ac.za.

19 Augustus 2005

0
 
 
  • 1617 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Weitydperk vir skape op groenvoer
  • Bestryding van Indringerplante
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction