Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Melkinvoere-vreet-aan-boere

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Melkinvoere vreet aan boere

 
Deur LIEZL VERCUEIL

Melkinvoere is tans op die hoogste vlak ooit en Suid-Afrikaanse melkboere is ontstoke omdat melkkopers in 2007 gesmeek het dat hulle produksie opstoot om 'n melktekort te verlig. Die tekort was 'n resultaat van vele melkboere se besluit om dié bedryf te verlaat.

Volgens die voorsitter van die Oos-Kaapse Melkproduseerdersorganisasie, mnr. Freddie van Zyl, word sowat 14% van Suid-Afrika se melk ingevoer. Die meerderheid hiervan kom van Argentinië, Uruguay of Brasilië en die hoof van die Suid-Afrikaanse Melkproduseerdersorganisasie (Sampro), mnr. Alwyn Kraamwinkel, meen dat sowat 15 000 ton melk van elders - veral UHT-melk - die pad na Suid-Afrikaanse winkelrakke vind.

Dalende internasionale melkpryse en verhoogde produksie deur Suid-Afrikaanse melkboere nadat melkkopers verlede jaar gevra het dat hulle meer melk produseer, het veroorsaak dat boere nou sowat 30 sent minder per liter melk ontvang.

Kundiges meen dat die laer pryse wat boere ontvang nie die prys van melk in winkels sal verlaag nie en kanse is goed dat meer boere die melkbedryf sal verlaat.

Me. Lisa Carter, 'n melkboer van Greenbushes, sê "dit is baie geld en ons sal R28 000 minder per maand vir ons melk kry. Verlede jaar het kopers ons gesmeek om meer te produseer, so boere het meer koeie aangekoop net om uit te vind dat kopers nou weer die pryse verlaag en melk elders koop. Boere gaan hul plase hieroor verloor".

8 Julie 2008

0
 
 
  • 1734 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wanneer word 'n bees toksies?
  • Die belang van beesvirus-diaree (BVD) in SA
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction