Afrika se "setlaar" boere

glmapping
User offline. Last seen 4 weke 4 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 14 Okt 2009
Inskrywings:

 Waar hang Afrika se nuwe generasie "setlaar" boere op die internet uit? Dis nou die Suid-Afrikaanse (en ander nasionaliteite) boere wat grond in Afrika lande noord van ons huur en nuwe landbouprojekte daar begin. Is daar forums of blogs waar hierdie ouens korrespondeer met mekaar om inligting uit te ruil, en gesels te soek, as hulle eensaam raak daar in die vreemde?

3
 
 
Hendrik Vorster
User offline. Last seen 1 year 49 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 4 Des 2009
Inskrywings:

Ek stel baie belang oor hierdie Libya Storie en sal ook graag wil weet waar mens meer daaroor sal kan uitvind. My e-pos adres is hdvorster@gmail.com

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.