Agri-Toerisme

glmapping
User offline. Last seen 4 weke 4 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 14 Okt 2009
Inskrywings:

 Baie Agri-Toerisme projekte is al op plase begin, maar die eienaars/bestuurders sukkel soms om dit bekend te stel, of om voornemende besoekers sover te kry om hulle fisies te vind. 'n GRATIS diens word aangebied deur www.maphost.co.za waar toerisme bedrywe van enige aard (akkommodasie, aktiwiteite, ens.) hulself geografies kan lys, en dan die vele voordele van so 'n inskrywing benut.

0
 
 
Dr Marthinus J S Jordaan 

Is dit nie tyd dat LBW 'n volledige artikel plaas oor erfenistoersime wat die probleem gedeeltelik sal aanspreek nie? Groete

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.