Alternatiewe energie in die landbou

Onbekende besoeker

Klimaats verandering (fiktief of werklik) is die groot dryfveer agter die ontwikkeling van alternatiewe energie tegnologie. Die landbou beskik oor die meeste van hierdie potensiele bronne.Biodiesel , bioethanol, wind, water en son energie is in oorvloed beskikbaar op alle plase.

Die voordele van n laer koolstof voetspoor in die bemarking van landbou produkte kan nie oor beklemtoon word nie.

Kom ons probeer om met hierdie forum belangstellendes by mekaar te kry en idees en tegnologie uit te ruil.

0
 
 

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.