Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Bemarking

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Bemarking

30 Januarie, 2012 - 13:53
Estelle Nagel
User offline. Last seen 14 weke 3 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 18 Jan 2012
Inskrywings:

As 'n bemarker het ek al alles van wyn tot argitekte tot dakplate bemark deur skakelwese, advertensies en promosiedae...Ek wil graag weet watter stappe neem Boere om hulself te "bemark", indien enigsins?

4
 
 
Top
  • 967 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
2 Februarie, 2012 - 13:46
#1
SonBoer
User offline. Last seen 15 weke 6 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 17 Jan 2012
Inskrywings:

Daar is min wat die boere kan doen om hulself te bemark, want die pryse word beheer. Om te adverteer "ek het baaaie mielies", gaan nie help nie, want wie gaan met trokke na my toe kom en dit oplaai? So nou moet ek toerusting, arbeid,kantore aanskaf om alles te hanteer?

Top
  • antwoord
16 Februarie, 2012 - 12:46
#2
cb 

Estelle, vra jy uit nuuskierigheid. Of is jy verveeld en soek ander uitdaging. Stuur my jou e-pos adres, dan gee ek jou idee. Ek is nie 'n boer nie. Christiaan christiaanb@lottoclub.co.za

Top
  • antwoord
20 Februarie, 2012 - 17:22
#3
Jan Karsten 

Estelle Ek het vir jou 'n briljante produk om aan boere te verskaf, skakel my gerus by 076 755 9931

Top
  • antwoord
4 Maart, 2012 - 21:15
#4
butch van Blerk 

Estelle - jy is 1000% reg - boere - eintlik die ge-organiseerde landbou - doen weinig om die publiek bekend te stel aan die landbou se waarde in die ketting - dus is die verbruiker oningelig oor die prys en die samestelling daarvan wat hy uiteindelik betaal. Elke dag is daar advertensies van kettinggroepe in my koerant, maar niks oor hoe die produk daar uitgekom het nie

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Dieselprys dalk hoër in Desember
  • Diensplig vir veeartse!
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction