Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Boerbok-begin

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Boerbok begin

16 Maart, 2010 - 13:42
Kobus van Heerden
User offline. Last seen 2 years 10 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 16 Mar 2010
Inskrywings:

 Ek bly op n kleinhoewe paar kilo's buite Brits. Ek is ernstig besig om ondersoek intestel na die vatbaarheid van Boerbokke.

Ek wil graag weet:

Wat is die beste pad om tevat vir 'n begin boer, Veilings of om te slag?

is daar n mark vir kleinskaal boerbok boere?

Dankie 

3
 
 
Top
  • 7657 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
6 Julie, 2010 - 07:35
#1
Hennerikkie 

Ek het ook al huiswerk gedoen oor boerbok boerdery en het ook al gewonder oor hierdie einste ding: Daar word soveel gepraat oor die boerbok as voedselsekuriteitsbron maar mens sien nie dat bokvleis regtig hond haar-af maak op die winkelrakke nie.
As kind op my oupa se plaas was dit inderdaad 'n geval van "bokvleis of hongerbly", so ek weet van bokvleis eet, en daar is niks verkeerd daarmee nie.
Ongelukkig vind ek dat kleinskaalse boerbokboerdery rondom groot sentra veediefstal aanspoor en wonder ek dus of dit enigsins die moeite werd is.
Uit wat ek al gemerk het, sal dit dalk 'n finansieel beter plan wees om te fokus op veilings, waar jy soms nog redelike pryse behaal, as op slag, waar jy 'n gevestigde afsetmark sal moet hê.

Top
  • antwoord
4 Januarie, 2011 - 10:30
#2
Jawa
User offline. Last seen 1 year 20 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 4 Jan 2011
Inskrywings:

Ek het onlangs navorsing begin doen oor boerbok boerdery. Daar is defnitief 'n mark daarvoor, vir slag let wel. Op veiling sal jy eers werklik goeie pryse kry as jy behoorlik naam gemaak het anders gaan jou bokke maar redelik gemiddeld gaan. Die beste en maklikste manier om te begin is met hulp van 'n gevestigde bok boer wat reeds in grootmaat aan die voerkrale lewer. Jy lewer dus jou kapaters aan die boer en nie direk aan die voerkrale nie. Met stoet maak jy meer geld maar oor 'n langer tydperk, jy moet eers naam maak. Met kommersieel toon jy vinniger 'n wins aangesien jy net kapaters van die hand sit met die doel vir slag.

Top
  • antwoord
5 April, 2011 - 15:09
#3
Marius Pienaar 

Het enigiemand ondervinding of kennis rondom voer van boerbokke en of ons winsgewend 'n voerkraal kan bedryf soos met skaap en bees?

Top
  • antwoord
28 April, 2011 - 23:33
#4
Carel van Heerden 

Hi Marius Pienaar. Ek soek dieselfde inligting as jy en wil graag van iemand hoor wat intensief en gekonsentreerd in klein oppervlak/voerkampe met boerbokke boer

Top
  • antwoord
8 Junie, 2011 - 11:55
#5
Onbekende besoeker 

Ek bly ook op 'n kleinhoewe. Het eers met bokke begin en toe oorgeslaan skape toe. Hoekom? Bokke is heeltemal te slim. Ek het draad gespan en reggemaak en bokke by my bure gaan haal van die oggend tot die aand. Skape is 'n meter hoe binnedraad genoeg. Bokke vat baie langer om dieselfde slaggewig te kry as skape. my skaaplammers kan ek op 4-5 maande slag en 20-23kg uitslag. Boklammers gaan tot 11 maande moet loop om dit uit te slag. Skaaplammers voer baie maklik in voerkraal. Boklammers wil wei en spring in die voerbakke en vreet dan nie die voer nie.

Top
  • antwoord
31 Augustus, 2011 - 19:18
#6
Onbekende besoeker 

Ek beplan en redeneer oor die bok ding nou al vir ongeveer 24 maande. Die beslissende faktor is natuurlik wins. Woon ook op n kleinhoewe en kan net nie werklik die inligting bekom oor die moontlike winsgewendheid van die bok bedryf nie. MBT persoon wat met skape boer is jou aanwas van lammers dieselfde as eat jy met bokke kry.

Groete
Klein Windhoek

Top
  • antwoord
16 Desember, 2011 - 12:11
#7
August 

Ek en 'n vriend van my wil begin met bokboerdery... Hoofsaaklik rooikoppe. Ons het 'n stuk grond goeie blaarvoeding en selfs gras. Ons dink daar aan om 'n teel trop te aan te koop en so ons eie trop in teel en dan die vraag op dit is is dit beter om dan so trop op veiling te verkoop of eerder as slag? Watter tipe byvoeding kan mens gee?

Top
  • antwoord
25 Desember, 2011 - 10:39
#8
John Blackie 

Dagse boere;
Ek is 'n nuwe jong boer wat sopas grond gekoop het. Wou met skape boer maar my kop se ook boerbokke omdat die mark en navraag defnetief groei. Bokke se enigste probleem is draadklim..........hoe hoog moet die draad wees vir slag bokke??? Ek sien ook op boerboksa.co.za dat daar 1 dag kursusse aangebied word.....

Top
  • antwoord
15 Januarie, 2012 - 15:45
#9
Onbekende besoeker 

ek is n jong boer mt min ondervinding met boerbokke,ek het die laaste 3jaar mt varke geboer,ons wil n projek begin mt boerbokke want die aanvraag is da.2000bokke word beoog,aankope is n probleem,hulp sal tenvolle wardeer word asb.asook nodige raad

Top
  • antwoord
3 April, 2012 - 09:09
#10
Onbekende besoeker 

winsgewende boerbok boerdery www.boergoats.co.za
sel 0725944626

Top
  • antwoord
5 April, 2012 - 13:54
#11
Onbekende beginner 

Ek is ook besig om die boerdery te ondersoek. Uit my ondersoek sover is al heining wat werk n elektriese heining. Ondersoek dit beslis. Dit kan selfs goedkoper wees as n nuwe heining.

Top
  • antwoord
3 Mei, 2012 - 06:42
#12
bokboer 

Daar is niks wat 'n bok klop nie(in vergelyking met vleisskape in elk geval) Minimum 160% lampersentasie. Prys per kilogram lewendig gewoonlik R5-R10 **** as skaap. Die lewendige mark vir bokke in KZN is te groot, daarom so min of geen bokvleis op winkelrakke. Kyk ook na Kalahari Reds en Savanna Bokke. Tans uitstekende vraag na goeie teelmateriaal. 10-12 drade op 1.2m hoogte hou enige bok binne.

Top
  • antwoord
9 Mei, 2012 - 12:27
#13
louis lourens 

ook so pas begin met bokke - kyk na bonnox bokdraad dit span redelik maklik en blyk tot dusver doeltreffend te wees - lekker boer met die bokke

Top
  • antwoord
22 Mei, 2012 - 10:42
#14
Hannes Taljaard 

Ek gebruik 'n 1.2M 8 x gewone dorngdraad heining met slegs 'n 2 "strand" elektriese omheining aan die onderkant, ongeveer knie hoogte. Boekbok se kind klim eenkeer deur en daarna nooit weer nie. Elektriese heining werk beslis.

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Minister striem voorgangers
  • Nuwe winde waai deur Letelle-bedryf
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction