Boontjies

Butch
User offline. Last seen 21 weke 1 dag ago. Van lyn af
Aangesluit: 29 Jun 2009
Inskrywings:

Probeer hierdie een sluk. 'n Week gelede het my ander helfte 3 eenhede geblikte groenboontjies by een van die supermarkte gekoop @ R14.99 per eenheid. 'n Week daarna doen sy weer dieselfde transaksie. Weer 3 blikkies van dieselfde boontjies, maar na 7 dae R17.99 per blikkie! 'n Styging van 20% in een week (7dae). As dit is waarvoor die manne van die groot winkels onder andere nie bang is nie, wat maak hulle dan dan bang? En dit nou sommer nog na die Mededingingsraad hulle ingelig het dat ondersoeke op pad is. Nee, met hulle kan 'n man oorlog toe gaan, hulle het geen vrees nie!

0
 
 

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.