|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 06:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Hello
Ek soek enige inligting oor die verbouing van bokwiet(buckwheat) in Suid Afrika waar die bokwiet ge-oes word. M.a.w. nie net vir voer of groen bemesting nie. Enige inligting van huidiglike of histories produksie sal waardeer word. ( Wie and waar ).
Met dank
Frans Slabber
Slabber Apiculture
www.pollination.co.za
frans@pollination.co.za
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24