Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Bye-boer

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Bye boer

12 November, 2009 - 13:58
Loretta
User offline. Last seen 2 years 25 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 12 Nov 2009
Inskrywings:
Hallo almal,
 
Ek is nuut op die forum en Afrikaans is nie my eerste taal nie, so verskoon maar as ek foute maak!
 
Ons begin boer met bye, en ons soek plek om byekorwe te sit.  Veral sonneblom boere of "Orchards" (boorde?).  Ons is in Potchefstroom, Noordwes provinsie en soek plek vir eers net binne 50 - 60 km van Potch af.  As enige iemand belangstel, kan julle my email asb by LLelyveld@nwpg.gov.za.  Ek sal dit baie waardeer!
 
Sterkte aan alle boere en mag julle net die beste weer hè!
Groete,
Loretta
3.166665
 
 
Top
  • 8095 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
12 November, 2009 - 20:05
#1
Jan Kotze 

Ek soek dieselfde, Nelspruit omgewing. Jan Kotze, 0768813815

Top
  • antwoord
18 November, 2009 - 14:40
#2
Onbekende besoeker 

HALLO JULLE.
EK SIT MET 10 VOLLEDIGE KASTE MET BYE EN 2 SUPERS ELKE VOL HUINING. EK BLY IN DIE MIDLANDS NATAL.

AS IEMAND BELANGSTEL EK SOEK R700 PER KAS.
GROETE HENK.

Top
  • antwoord
11 Desember, 2009 - 07:52
#3
HENK VAN DER MERWE 

Hi. Ek het nooit 'n kontak no. gelos nie. Dis ek wat die kaste bye wil verkoop. 072 200 7595. Groete Henk

Top
  • antwoord
18 Desember, 2009 - 13:29
#4
thomas mokoka 

Ek ook soek 'n plek vir my bokke.
Do you guys help and assist previously disadvantaged individuals like myself?
I have a big doubt.

Top
  • antwoord
18 Desember, 2009 - 13:43
#5
thomas mokoka 

Early 2009 i attended a meeting at the department of agriculture,we were told the are funds set aside for WESTERN FRONTIER REDMEAT PRODUCERS at the NORTH WEST PREMIER'S OFFICE,forms were completed and selections done,people selected were asked to form Cooperative and register with DTI and attended a course in June/July and were promised to graduate in Mmabatho.They were promised grant of cattle,camps,some operating start up operating cash but being monitored by the Dept of Agric.Its from August 2009 till now that all those people classified to be ermeging farmers are still putting their hands above their forehead waiting for good news.Or maybe this was a canvass for 2009 elections, no one knows.North Provincial Government and Bojanala Municipality were you lying or playing with your citizens? Mogwase Dept of Agric pull-out your socks and do what is expected.

Top
  • antwoord
22 Februarie, 2010 - 17:18
#6
Stephan Coetzee 

Ek bly in Noord-Wes. Ek wil begin met 'n bye boerdery. Kan iemand my dalk sê wat het ek alles nodig om te begin, of het iemand dalk "die blouboek". Dink dis bye boerdery in SA, of weet iemand waar ek die boek in die hande kan kry. Dit sal opreg wardeer word
Stuur inligting na die volgende adres asb.embroideryland@gmail.com Stephan

Top
  • antwoord
26 Junie, 2010 - 14:51
#7
Pieter Scheepers 

Hallo Almal,

Ek soek na bye kaste en toerusting om oor te neem by iemand wat wil ontslae raak van dit.

Skakel my gerus op 072 022 7846 of 082 378 4918.

Groete
Pieter

Top
  • antwoord
23 Julie, 2010 - 14:46
#8
LJ
User offline. Last seen 1 year 42 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 2 Jan 2010
Inskrywings:

Thomas as die staat jou nie wil help nie verkoop dit, julle kan moes bokke op enige plek laat loop of is dar tans te veel heinings war jy bly....

Top
  • antwoord
21 September, 2010 - 07:20
#9
Henk van der Merwe 

Hallo almal.
Ek wil graag my bye kaste met bye verkoop. Het verhuis. Die bye is in Midlands Natal(naby Greytown) As enige iemand belangstel bel my asb.

Henk van der Merwe 072 200 7595

Top
  • antwoord
22 September, 2010 - 19:40
#10
shaun bowie 

haa amal ek is opsoek na byekaste as julle het ek sal by julle koop asb kontak my op hierdie nommer sall:0749509809

Top
  • antwoord
28 September, 2010 - 10:14
#11
shaun bowie 

hi ek sal julle bye kaste oor neem met baaije moeite

Top
  • antwoord
25 Oktober, 2010 - 13:00
#12
Melody Viljoen 

Haai almal. Ons is op 'n plaas in die Noorde van Pretoria. Ek het 'n bietjie op die net gaan rondsnuffel en afgekom op "yellow jacket bees". Hul help blykbaar met vlieë plae. Kan ek dalk inligting kry by iemand wat weet van die spesie, sowel as van 'n verskaffer.
Baie dankie, jul kan sommer 'n e-pos stuur.

Top
  • antwoord
15 November, 2010 - 21:25
#13
Henry.P.Danielson 

Hi daar ek wil weet hoe kan n mens van bye ontslae kan raak want my raat is al op van bye?? Iemand het die bye verwyder maar hulle het weer terug gekom, Wat kan n mens doen om hulle ontslae te kry. Hulle val die honde ook al an. Kan iemand vir my raat gee asb. stuur vir my EMAIL:zs2hd@pears.ham-radio-op.net
Van Henry. Ek is nie n Boer nie bly in die dorp.

Top
  • antwoord
17 Januarie, 2011 - 21:15
#14
shaun bowie 

waar is die bye in ek sal jou raat kan gee as ek weet waar is hulle in kontak my op hierdie nommer sall:0749509809

Top
  • antwoord
31 Januarie, 2011 - 13:52
#15
Hannalie Theron 

Ek wil begin met byeboerdery. Bly in Gordonsbaai op kleinhoewe. Ek is opsoek na 'n swerm in hierdie omgewing. epos hannalietheron@gmail.com of 072-170-1101

Top
  • antwoord
15 Maart, 2011 - 12:31
#16
gideon potgieter 

Ek is opsoek na n bye boer wat kan help in Pretoria area.By n skool is daar n swerm bye.Ons wil hul weg kry

Top
  • antwoord
24 Maart, 2011 - 11:25
#17
Antoinette van Staden 

Hi. Ek is op soek na die kontak besonderhede vir die man wat in die LBW van 25 Feb die byeboer se blouboek geadverteer het. As iemand dit het kan jul sy besonderhede vir my stuur asb.

Top
  • antwoord
24 Maart, 2011 - 12:16
#18
corlivdm
User offline. Last seen 13 ure 46 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 18 Jan 2011
Inskrywings:

Hi Antoinette. Was dit in `n artikel of in die klein advertensies van die LWB? Ek probeer dit vir jou opspoor

Top
  • antwoord
31 Maart, 2011 - 09:25
#19
Monica  

Ons bly in die Ventersdorp area. Dit lyk of hier 2 swerms hul intrek geneem het by die huis. Kan iemand my 'n kontak nommer gee om hulle te te kom verwyder, asseblief?

Top
  • antwoord
13 Julie, 2011 - 22:41
#20
Onbekende besoeker 

Ek is op soek na byekorwe met bye om dit oor te neem. Ek sal dit koop ook asb as iemand weet van iemand wat ontslae wil raak van bye met korwe sal ek dit waardeer. Kan my gerus kontak op my email: pieterse.christine@yahoo.com

Top
  • antwoord
6 Augustus, 2011 - 11:02
#21
Mucki Gouws 

Hi julle ek bly in Kroonstad(vrystaat) en is opsoek na 'n kas bye om op klein hoewe aan te hou vir eie gebruik, bereid om te betaal. kontak nr. 0827398926 dankie.

Top
  • antwoord
1 September, 2011 - 16:16
#22
Mari Heyneke 

Hello julle. Ek het 'n verskriklike groot swerm bye wat nou al seker vir twee jaar hier in eenvan ons luggate ingetrek het,ek ls opsoek na iemand wat hulle kan kom verwyder. Ek is in die vaaldriehoek area (Vanderbijlpark) mariheyneke@gmail.com Baie dankie

Top
  • antwoord
6 September, 2011 - 20:12
#23
Elmarie Roux 

Help asseblief! Ons bly op 'n plaas in die Vrystaat naby Potch. Ons het verskeie swerms bye wat in ons planfon hul intrek gemaak het. Is daar iemand wat hul en hul neste asseblief kan verwyder? Kontak my by elmarie@connect247.net. Baie dankie DRINGEND!!!

Top
  • antwoord
7 September, 2011 - 11:37
#24
Petra Nel 

Kan iemand in Rustenburg dalk help? Bye het tussen die dak en plafon ingetrek en hulle is aggresief. Kan iemand hulle kom verwyder sonder om hulle dood te maak? Dis dringend, want ons honde word aangeval.

Top
  • antwoord
22 September, 2011 - 11:54
#25
Willie Myburgh 

Kan iemand in Suidkus, Ifafa, Club Marina help. Die bye het sonder my toestemming tussen die dak en die plafon in getrek. Hierdie bye kan jy verniet kry. Jy kan my kontak by 0827769921.

Top
  • antwoord
26 September, 2011 - 07:39
#26
Onbekende besoeker 

As iemand ons ook asb. kan kom help ons bly in ou Geelhoutpark Rustenburg NW en die bye het in ons asblik se deksel ingetrek en alreeds 'n nes gemaak. As hier in die omgewing 'n boer is wat belangstel om dit te kom verwyder sal ons dit waardeer. 'n Mens wil hul nie graag doodmaak. Groete Poppie Pieterse

Top
  • antwoord
1 Oktober, 2011 - 11:56
#27
Jan ferreira 

Hey almal, ek doen die verwydering van bye en perdebye. Ek maak byekaste en wat jy benodig vir die kaste. Goeie gehalte kaste. Kontak vir jan: 0763801999 baie dankie

Top
  • antwoord
11 Oktober, 2011 - 14:57
#28
Onbekende besoeker 

hoeveel vra jy n kas jan??asb lat my weet jy kan my epos by jacowindt@gmail.com

Top
  • antwoord
16 Oktober, 2011 - 18:17
#29
Onbekende besoeker 

Soek iemand in Pretoria-omgewing om bye in Wierdapark te kom verwyder. Tel no 0848804291. Andre.

Top
  • antwoord
31 Oktober, 2011 - 10:39
#30
Willem de Vries 

Hi daar ek wil weet hoe kan n mens van bye ontslae kan raak want bye maak my klaar elke jaar?? Iemand het die bye verwyder maar hulle het weer terug gekom. Wat kan n mens doen om van hulle ontslae te raak. Ons boer met pappegaaie en ander voels en trek elkekeer in die voelneste wat warm geboei is. Het nou in 'n week twee pare pappegaaie verloor. Kan iemand vir my raad gee asb. Stuur vir my inligting of raad asseblief. My epos is mps-cape@hotmail.com.
Dankie
Willem

Top
  • antwoord
1 Desember, 2011 - 21:06
#31
Heinrich Martin 

Ek bly in die Vrystaat in Kroonstad. Ek boer met bye en as iemand van bye onslae wil raak in Kroonstad, kontak my by 0797649650. Dankie.

Top
  • antwoord
15 Desember, 2011 - 13:33
#32
Rika Wienekus 

Ek bly in Sabie Mpumalanga en sit ook met die probleem met bye wat teruggekom het. Ons het vroeer vanjaar bye laat verwyder in die dak en hulle het nou weer teruggekom. Daar was ongelooflik baie en groot heuningkoeke wat ons uitgehaal het. Kan iemand vir my raad gee asb om permanent ontslae te raak daarvan. Ons is in 'n opleiding sentrum. My kontak nr is Deon - 082 383 5328.

Top
  • antwoord
9 Januarie, 2012 - 18:35
#33
Angelique de Klerk 

Weet iemand dalk waar ek die nuwe "blouboek" (eboek of print) in die hande kan kry?? My pa wil n paar kaste bye op ons plaas aanhou... Asook waar mens toerusting soos die overall in die hande kan kry teen n billike prys in die Klerksdorp omgewing?

Top
  • antwoord
2 Februarie, 2012 - 21:20
#34
Heinrich martin 

Ek soek plek waar ek my bye korwe kan sit virkieslik in kroonstad as iemand weet van n plek bel my asb 0797649650 dankie

Top
  • antwoord
20 Februarie, 2012 - 13:45
#35
Anton Ferreira 

Ek bly in Alberton en het 'n byenes wat ek graag sal wil laat verwyder, as iemand dalk kan help kontak my by antonf@frrs.moorestephens.co.za

Top
  • antwoord
11 Maart, 2012 - 10:57
#36
Heinrich Martin 

Ek soek tweedanse bye toeristing as eenage iemand my kan help asb myne is gesteel Tel 079 7649 650 asb mense

Top
  • antwoord
12 Maart, 2012 - 20:20
#37
Dirk Geldenhuys 

hoe kan ek inteken by die byeboer?

Top
  • antwoord
18 Maart, 2012 - 11:58
#38
Magda Eloff 

More Byeboere. Ek bly in Rustenburg. Kan enigiemand my help om n swerm bye in die plafon te verwyder? Of dalk weet van iemand in Rustenburg wat dit kan doen asb. Dankie. Magda. Dit moet voor of op Woensdag (21 Maart 2011)gedoen word indien moontlik.

Top
  • antwoord
22 Maart, 2012 - 11:35
#39
werner swanepoel 

ek wil graag bye korwe met bye aankoop,opsoek na 300 kaste in totaal met bye, stuur my per email wat U pryse sal wees , NB:sal eers desember kan aankoop, swannie69@gmail.com

Top
  • antwoord
14 April, 2012 - 20:49
#40
Onbekende besoeker 

hey almal ek verwyder bye in die rustenburg omgewing sun city northam en thabazimbi omgewing 0723425517 John

Top
  • antwoord
19 Mei, 2012 - 09:56
#41
Gustav du Preez 

Goosbeez bye boerdery. Ek verwyder bye en plaas bykorwe uit by boere wat plant en boorde het vir bestuiwingsdoeleindes. Gebasseer in Pretoria en werk tot op 250km radius. Prys op aanvraag. Kontak my op 072 682 9941 of epos my by brutaladvtours@yahoo.com

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Slag teen renosterhandel geslaan
  • Steytler nuwe voorsitter van Graan SA
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction