daaglikse weervoorspelling

Jakkals
User offline. Last seen 1 year 46 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 6 Jul 2009
Inskrywings:

Vandag is die weervoorspeller heeltemal verkeerd hier by my. Pietersburg. Windspoed 0!!! Die wind waai ons amper weg en is ysig koud. My stoor se dak lig lig so.

5
 
 
Kobus Botha
User offline. Last seen 1 year 23 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 11 Jun 2009
Inskrywings:

Hello Jakkals
Ek wonder na watter weervoorspelling jy verwys. Sover ek weet is daar nie 'n voorspelling op Landbou.com wat ook windsnelheid gee nie- net by die see.
Groete- Kobus

Jakkals
User offline. Last seen 1 year 46 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 6 Jul 2009
Inskrywings:

By my "gebruiker se blok" staan daar wind 12.5 kph.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.