Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Damaras

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Damaras

2 Julie, 2010 - 10:13
Izak Badenhorst
User offline. Last seen 13 ure 59 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 2 Jul 2010
Inskrywings:

Ek stel belang om n paar van hierdie skape te koop en sal graag wil weet hoe beskikbaar hulle is en of dit lonend is om met hul te boer.

0
 
 
Top
  • 1748 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
29 November, 2010 - 19:09
#1
Idonia Gouws 

Indien jy steeds in Damaras belangstel, kontak my gerus.

Top
  • antwoord
8 Junie, 2011 - 11:38
#2
Onbekende besoeker 

Jy moet jouself die vraag vra? Wat wil ek met die skape doen? Wil ek teel en aan ander telers verkoop? Aanhou vir die mooi van die dier? Vleis? As jy sê vleis, waar boer jy? Damaras is uitstekend vir ekstensiewe boerdery en waar dit droog en hard is. As jy vleis wil produseer sal ek jou aanraai om na ander vleisskape te kyk soos Dorpers, Vleismerinos ens.

Top
  • antwoord
8 November, 2011 - 08:21
#3
Onbekende besoeker 

Wat baie interessant is omtrent damara-skape is dat hulle nie daarvan hou om uit hul trop gevat te word nie. Ons het onderving - die ramme raak skraal as ons hul uithaal uit die trop ooie om eenkant te hou. So ook enkele ooie of lammers wat uitgehaal word om ekstra voeding te gee. Hul tel nie so maklik gewig op nie. So 'n mens moet maar bietjie navorsing doen omtrent die geaardheid van 'n dier voor jy besluit om met spesifieke ras te boer. Nou waar sal jy ook die inligting kan opspoor as daar nerens sulke praktiese inligting beskikbaar is nie. Dit sal nogal handig wees as boere sulke inligting oor die geaardhede van verskillende rasse iewers kon aanteken sodat dit vir navrae beskikbaar kan wees.

Top
  • antwoord
3 Januarie, 2012 - 16:05
#4
Onbekende besoeker 

As Damarras stres oor weg van die trop dan sal hulle moeilik kan afrond om verkoop te word. Kyk ook na speengewigte. Hoe oud moet 'n dier wees( hoe lank moet hy vreet op jou grond voordat hy geslag kan word

Top
  • antwoord
17 Januarie, 2012 - 13:05
#5
Izak Badenhorst
User offline. Last seen 13 ure 59 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 2 Jul 2010
Inskrywings:

Baie dankie vir al die raad vriende. Ek het n paar ooie gekoop en die goed is wilder as koedoes. Het n paar Meatmaster ramme by hulle gesit en hoop maar net hulle kan byhou met die hardlopery.

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Zimbabwe-boere wil na Afrika-hof
  • Wolkompetisie geloods
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction