Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Dikmelk-kuur-vir-maagprobleme

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Dikmelk: Kuur vir maagprobleme

23 Maart, 2010 - 14:38
E-forum
User offline. Last seen 1 year 2 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 7 Jul 2009
Inskrywings:

Alle dikmelk liefhebbers of haters: Dikmelk is natuurlik een van die gesondste kosse wat jy vir jou maag kan voer. 

Dit help om maaggriep te voorkom en selfs te genees.
 
Ek het my selfs die hospitaal en dokter gespaar nadat ek voedeselvergiftiging opgedoen het, nadat ek 'n gerookte vlakvarkrib by 'n vriend daar in Marken se wêreld my die dood in die oge sien staar het. 
 
Vanaf die middernag ná die ete tot die volgende oggend het ek geglo dat die dode redelik naby is, maar met nog 500 kilometer om te ry om betyds te wees vir die praktiese gedeelte van 'n wildvleis-inspeksiekursus in die Kruger Wildtuin was daar nie tyd vir dokter of hospitaal nie en het ek op die destydse Potgietersrus vir my 'n 2 liter kannetjie 'amasi' aangeskaf. 
 
Sluk wou uitspring
Die eerste sluk wou natuurlik "uitspring", maar nadat ek dit vir so 5 minute los en toe skielik voel dat die liggaam eintlik van die "medisyne" hou, die hele twee liter op die pad tot by die wildtuin verorber.  Daar gekom was ek strate beter en kon ek voortgaan met die kursus. 
 
Seg die kursusleier, 'n dr. Van Zyl, dat my "medisyne" eintlik wetenskaplik korrek was.  Die melksuur bakterieë, wat gewenste bakterieë vir die liggaam is en in oorvloed ingeneem word deur die dikmelk, verplaas as 't ware die ongewenste bakterieë wat deur die besmette vleis ingeneem word. Sodoende is ek gered van moontlike hospitalisasie en dokters, waarvoor ek mos alergies is.
 
Terloops, 'n baie goeie vriend van my kan getuig hoedat 'n glas dikmelk voor etes hom genees het van 'n jarelange probleem met sooibrand, wat so erg was dat hy permanent "controlock" pille moes neem.  Vandag gebruik hy geen pille meer nie, maar 'n halwe tot volglas dikmelk voor elke ete. 
Dikmelk is eintlik 'n "probiotika", met ander woorde dit help om die verteringsproses te bevorder.
 
Geskryf deur Riaan Dames op die gespreksforum.
 
23 Maart 2010
4.272725
 
 
Top
  • 4375 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
26 Maart, 2010 - 10:29
#1
mkruger
User offline. Last seen 14 ure 35 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 5 Aug 2009
Inskrywings:

Ek het so lus gekry vir dikmelk na ek die stuk gelees het dat ek dadelik uitgegaan het en vir my gaan koop het.

Ek het egter vergeet dat ek eintlik agv my sinusprobleem nie meer melk drink nie.

Nou sit ek met 'n sinus wat so bietjie opspeel...

Enige raad vir die probleem ?

Top
  • antwoord
26 Maart, 2010 - 12:03
#2
Onbekende besoeker 

Wat jou sinusprobleme betref: Jy drink te min dikmelk. Drink ten minste 2 liter per dag. Laat dit ook NOG langer staan om NOG dikker te word.

Top
  • antwoord
26 Maart, 2010 - 22:29
#3
Onbekende besoeker 

Ek sukkel om dikmelk van plaasmelk te maak. Hoe maak mens

Top
  • antwoord
28 Maart, 2010 - 10:00
#4
Onbekende besoeker 

Om dikmelk van plaasmelk te maak moet jy die vars melk (vars warm melk) buite laat staan vir 'n paar daggies, dis nou buite die yskas. Toets maar gereeld deur te proe hoe dit vorder. Dit neem so 24-48hr as ek nie mis het nie.

Top
  • antwoord
8 April, 2010 - 17:20
#5
Onbekende besoeker 

Indien jy vars melk eers in die yskas sit dat dit koud word en dan buite laat staan word dit gouer dik.

Top
  • antwoord
9 April, 2010 - 09:38
#6
Onbekende besoeker 

Bokmelk en die produkte daarvan (bv bokmelkkaas en bokmelkjogurt) veroorsaak geen sinusprobleme nie, want dit veroorsaak nie slymvorming nie. Ek kry ook sinusitis van koeimelk en -kaas en - jogurt. Ek maak my eie bokmelkjogurt en dis heerlik en baie maklik. Dis seker nie onmoontlik om bokmelk-dikmelk te maak nie - kyk of dit kan regkry met die aanwysings wat hier aangegee word.

Top
  • antwoord
10 April, 2010 - 15:04
#7
Onbekende besoeker 

Sal dit help vir kroniese diarree?

Top
  • antwoord
21 April, 2010 - 11:04
#8
Onbekende besoeker 

As kind was daar niks so lekker as dikmelk Soms het ons so bietjie suiker bygevoeg

Top
  • antwoord
5 Mei, 2010 - 18:52
#9
Danie van der Merwe 

As mens wil egte dikmelk maak dan is dit beter om met ongepasturiseerde melk te begin, en dit vir 'n paar dae buite die yskas te las om suur te word. Dit is nogal moeilik om ongepasturiseerde melk te kry, maar soek gerus na 'n melkboer in die omgewing. Ek is nou 77 en nog baire lief vir dikmelk.

Top
  • antwoord
7 Mei, 2010 - 16:26
#10
Onbekende besoeker 

Goede dag,
Kunnen jullie mij zeggen wat "dikmelk"is? Is het net als yoghurt?
Jullie kunnen mijn Nederlands lezen? Ik ken wel een bietje Afrikaans lezen,maar niet spreken. I emigrated from Holland to Canada in 1953. I am now 77 years,just last Tuesday.
Greetings from Alberta. Cor Van Pelt.

Top
  • antwoord
16 Maart, 2011 - 15:20
#11
Onbekende besoeker 

My meisiekind van 6 jaar het sulke donker kringe onder haar oe. Baie se dit kom van haar niere en lewer. Iets is fout. Gee my raad asb.

Top
  • antwoord
16 Augustus, 2011 - 14:56
#12
Onbekende besoeker 

Ek wil graag weet hoe maak 'n mens "Amazi" Dit is ook 'n dikmelk, maar proe nie so suur soos dikmelk nie? Enige Resepte?

Top
  • antwoord
1 Maart, 2012 - 17:09
#13
Onbekende besoeker 

Ek het vir my die 17dae dieetboek gekoop, en saam met yoghurt moet ek "Kefir" gebruik. Ekt Bloemfontien Gesondheidswinkel geskakel en nou kan ek julle vertel hoe maak mens dikmelk. Kefir is 'n plantjie - soos die aartappel suurdeeg van die ou mense. Jy gooi dit in gewone melk, laat dit staan vir 'n paar dae, "oes jou plantjie", gebruik jou kefir om te drink (dis soos vloeibare yoghurt) en siedaar. Verbou jou eie "kefir".

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Eskom ‘gaan boerekliënte verloor’
  • Slag teen renosterhandel geslaan
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction