Baie koue en nat weer kan nou oor genoemde gebiede verwag word. Wees voorbedag op hewige weer oor sommige dele(nou veral oor die Oos Kaap). Hou die temperatuur deeglik dop in die volgende paar dae. Baie koues kan groot verliese by vee en plante veroorsaak.
Kobus Botha- Donderdag om 15:31.
Kobus Botha Weather
Ons het nog baie reën en sneeu in die boland nodig wes van die hawekwas - Wellington, Paarl en so aan - of het ek dit mis. Ek glo nie ons het die sneeu gekry wat ons nodig het nie.
Life on this Earth Just Changed: The North Atlantic Current is Gone
Lees gerus hierdie interessante artikel by:
http://www.infiniteunknown.net/2010/09/14/life-on-this-earth-just-change...
¨For the press¨ video segment is only 10 minutes and is found towards the end of the www.bigwobble.com home page. It contains important information about the events in the Mexico Gulf. Consider carefully and let everybody know.
Stuur asseblief die inligting in verband met die effek van die winterreën op graan in die Noordwes.
baie koud ceres-karoo