|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 06:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
daar is soveel boere wat kan help met droogte , hier in die vrystaat le 10000 de bale mieliereste en voer wat maar net geberg word , ek doen vervoer en het al baie aangebied om te help met produk. hoekom word daar nie op landbou weekblad artikels geplaas oor sulke probleme nie , dit help nie almal kyk net en se dit is erg nie , dit gaan niks van ons vat om boere in nood regtig te help nie , ek kan dan oor 3 jaar van nou af n paar koedoes gaan skiet , maar na die droogte gaan daar niks oor bly nie , Maak n pland sodat ons almal kan help .
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24