Duisendpote in grond

alta
User offline. Last seen 2 years 6 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 29 Des 2009
Inskrywings:

Weet iemand dalk hoekom duisendpote in die tuingrond voorkom en wat kan mens doen om dit te bestry. Hulle vreet aan die wortels beet en vreet aan die pampoene wat bo op die grond le. Ons ondervind dat die groente wat ons plant verpiep is om die regte woord te gebruik.Het die duisendpote dalk 'n invloed. Raad sal waardeer word

0
 
 

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.