Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.
Ek is op soek na 2 ooitjies en 1 rammetjie te koop om op die plot rond te loop Kan iemand dalk vir my se waar kan ek kan kry
Ek hoop jou plot is met voeltjiedraad omhein? Die bokkies klim deur die kleinste gaatjie.
Ek hoop jou plot is met voeltjiedraad omhein? Die bokkies klim deur die kleinste gaatjie.