Eienaardige strepe op weer satelliet foto

Kobus Botha
User offline. Last seen 1 year 23 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 11 Jun 2009
Inskrywings:

Ek het onlangs hierdie weerfoto op my skottels ontvang in die area van die kus van Namibia. Hierdie is glad nie so 'n onbekende verskynsel nie. Wie van die lesers wil 'n verklaring vir die strepe gee?

Groete- Kobus Botha

Kobus Botha Weather.


5
 
 
Janbez
User offline. Last seen 2 dae 14 ure ago. Van lyn af
Aangesluit: 3 Apr 2009
Inskrywings:

Kobus,
Lyk my nie asof iemand bereid is om 'n mening te waag nie? Ek brand van nuuskerigheid. Wat is dit?
Jan

Kobus Botha
User offline. Last seen 1 year 23 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 11 Jun 2009
Inskrywings:

Goed Jan
Ek dink baie ander is net so nuuskierig. Hierdie strepe was besonder duidelik. Dit staan bekend as "ship trails". In hierdie gaval vanaf Alexander baai soos die skepe die see inbeweeg het. Lees gerus hier oor hoe dit ontstaan en sien ook die interessante fotos. http://www.chemtrailcentral.com/ubb/Forum14/HTML/000010.html
Groete- Kobus Botha

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.