|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 06:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Ek sien daar is een onderwerp vir vriendinne ma dit sal my niks help nie, want mens kort soms raad van n man af as hier crap op die plaas aangaan, en soms kan net n man dit help uitsorteer.
Sooooo as jy lus het om jou oor vir my te leen en so nou en dan n paar vingers te gebruik ... oops dit klink nie reg nie ma julle weet mos wat ek bedoel.
ja nee hulle seker ma bang vir vrouens.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
:-( Annie lyk my die Boere is maar so behulpsaam soos die van ouds nie