Essensiële olies

Miemie
User offline. Last seen 2 years 23 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 6 Aug 2009
Inskrywings:

Ons het 'n plaas in Mpumalanga en wil met kruie boer met oog op die produksie van gedroogte kruie en essensiële olie. Ongelukkig is dit uiters moeilik om inligting aangaande markte op te spoor. Ek verneem dat daar markagente is wat boere help maar het geen idee waar 'n mens sulke persone kan opspoor nie. Kan iemand dalk help?

 

Groete,

Miemie van Loggerenberg

0
 
 
karoo aroma 

Hi. Ek is ook die harde pad met die olies. kontak my gerus ek het baie inligting wat ek kan deel...groete..deon

ANDRIES SNYMAN 

Hello,ek het ook die kruie pad begin stap-het ongelukkig nog nie my eie grond nie maar doen solank navorsing.Ek sal alle inligting waardeer.

Ursula Visser 

Hallo, wil meer uitvind ivm die mark vir gedroogde en verpoeierde kruie soos roosmaryn. Die proses, inset koste droging, markte en die prys waarteen dit verkoop. Wat is die aanvraag daarvoor. My kontak no 0828215321

Onbekende besoeker 

Die maatskappy Afriplex spesialiseer in verpoeierde produkte asook ekstrakte. Hulle behoort 'n goeie idee te kan gee oor die mark toestande.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.