Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Farm-attack-survivors

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 07:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

"Farm Attack Survivors"

15 Januarie, 2012 - 18:43
Johannes Meintjes
User offline. Last seen 1 week 16 ure ago. Van lyn af
Aangesluit: 12 Jun 2011
Inskrywings:

Daars 'n nuwe blad of Face Book waar meer as 1000 Suid-Afrikaners besorg is oor plaasmoorde, plaasaanvalle en die situasie m.b.t. die wie al so skade moes lei. Die groep is egter gretig maar onkundig oor die boere se probleme, insette en behoeftes rondom die vloek van plaasmoorde. Is daar asb iemand op Landbou.com wie die groep direk of met die persoonlike "Message" pos sou wou probeer toerus om elk op een of ander wyse by te dra tot beter gemeenskappe om boerdery te bemoedig of te bevorder? Die blad toesighouers(admins) is Tess Bester, Boetie Meintjes en Abraham J. Meintjes. Daar is ook VF+ en ACDP verteenwoordigers. Baie dankie as boere ons wil help om julle te probeer help. Seen-wense,

5
 
 
Top
  • 794 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
16 Januarie, 2012 - 19:14
#1
Marietjie Esterhuizen 

ons vra soveel boere, sekuriteits maatskappye, oud weermag & polisie lede & speurders wat deel is van enige sekuriteits oplossing om deel te word vd groep. ons het die kundiges. Ons moet tegnoogie inspan om te help. Ons moet netwerk en saamstaan om hierdie projek suksesvol te kan uitbrei met kontinuteit reg deur die land. Ons kan dit net doen as ons genoeg belangstellendes het. Kontak my vir meer informasie of die FB groep.

Top
  • antwoord
22 Januarie, 2012 - 08:17
#2
Onbekende besoeker john stroebel 

stuur vir my inligting waar mens kan deel vorm om te help.nstroebel80@gmail.com

Top
  • antwoord
7 Februarie, 2012 - 14:53
#3
Dericklg 

Net om hierby te voeg. Ons is aan die begin van die nuwe jaar en soos uitgewysde tendense al uitgewys het, gaan ons met spoed ondervind van hoe misdaad, en veral geweldmisdaad, gaan toeneem.

Daar word baie oor die onderwerp gepraat maar nog steeds is dit op almal se lippe dat daar nie regtig vordering gemaak word nie.

Ek wens alle sterkte toe aan ons landbouers en mag die kenners dadelik na vore kom om plaasaanvalle en geweldmisdaad te help aanvat.

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Gras vir beweiding en paar idees van n beginner
  • Massavergaderings oor landbou-krisis
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction