Hierdie baie besondere foto is op 14 Julie deur Ian Willis in die Paarl geneem. Dit staan bekend as 'n "funnel cloud". Hierdie is blykbaar die eerste van sy soort ooit in die Weskaap geneem en een van bitter min in Suid Afrika. Inderdaad 'n besondere foto. Lewer gerus kommentaar.
Groete- Kobus Botha
Kobus Botha Weather
