|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 07:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Ek was nou werklik verras vandag en ek dag ek deel dit graag hier met almal. Ek was in die mark vir n nuwe boormasjien en het hierdie webwerf ontdek. www.boman.co.za. Ek het gister die boormasjien bestel en die boor masjien het vandag hier aangekom. Ongelooflik ! Vir ons hier in die middel van nerens is dit definitief die R90 afleweringskoste werd. Nou hoef ons nie meer dorp toe te ry wanneer die greedskap kalf nie.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24