Gewas onder kalf se tong

Thys Bothma
User offline. Last seen 1 year 24 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 21 Feb 2010
Inskrywings:

Hi, het onlangs begin met kallers, ons kom toe agter dat die een kalf nie meer wil suip nie, die kalf het to reeds al amper 500g meel per dag ingeneem. het to begin afskaal op die melk, maar kom to agter die meel inname skaal ook af. met verder ondersoek het ons agtergekom dat die kalf moeilik sluk en het skielik n knop op die linker kake begin kry. ons het toe Teramisin gespuit vir 3 dae en dit het beter gegaan met die knop, maar die kalf wou nogsteeds nie suip nie. dis nou sowat twee weke later en ons het die volgende ontdekking gemaak. daar is n groot gewas onder die tong.

Hoe nou gemaak. wat kan help. moet ons weer antibiotika spuit, help asb.

0
 
 

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.