|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 07:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Ek is vandag baie omgekrap.
Sowat 'n week gelede het ons effense donderweer gehad. Ontkoppel die rekenaar, TV, yskaste en telefoon. Weer slaan blykbaar die telefoonlyn raak, en alles is daarmee heen.
Die volgende dag rapporteer ek toe die foon. En wag. En wag...
Vele navrae verder is ek nog steeds sonder 'n Telkom foon. Duidelik besef hiedie mense nie hoeveel skade hulleself en die ekonomie aandoen nie.
Ek weet dat ek seker nie veel reaksie op hierdie klagte sal kry nie, maar ek moes dit van my hart af kry...
Dankie vir 'n paar simpatieke ore...
Telkom is een van die swakste dienste verskavers in die land, jy raporteer jou lyn is af ne nie net joune nie maar die hele blok waar ek woon en al wat jy kry is n ongeleterde persoon wat jou nie verstaan engels of Afrikaans, en gee jou n ref nommer wat niks beteken. hello werk vir julle geld of maak ten minste of julle weet wat aan gaan in die call center
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Ha ha ha 4 jaar terug word al die telefoonkabels gesteel. Soos klokslag kry ek elke maand 'n rekening van TELKOM met verskillende bedrae daarop. So eenmaal in 3 maande dan ry ek na hulle kantoor en verduidelik dat die kabels gesteel is, dat ek geen telefoon het nie en dan teken hulle dit aan op die rekenaar. volgende maand kry ek maar weer 'n rekening. Nou word ek selfs gedagvaar dat ek geld aan TELKOM skuld. Bel ek die prokureursfirma en praat met die persoon wat daarmee werk en sy verseker my dat dit aangeteken word en volgende maand kry ek maar weer 'n dagvaardiging. DIT maak my **** suur.